《Asseblief My Lief》歌词

[00:00:01] written by:robbie wessels
[00:00:05] hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
[00:00:07] gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
[00:00:10] hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
[00:00:13] want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer
[00:00:18] dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
[00:00:20] hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
[00:00:23] as sy die storie moet hoor by haar beste pel
[00:00:25] is dit verby met hannes nel
[00:00:30] asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:00:35] asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:00:40] ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:00:43] ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:00:45] asseblief my lief
[00:00:52] dit was drie uur toe hannes aan haar ruit klop
[00:00:56] sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy loopdop
[00:00:58] hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop
[00:01:00] van 'n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop
[00:01:06] ou spanner het vir jare in die tronk gebly
[00:01:08] hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
[00:01:11] toe hannes kom probeer om hulle stil te kry
[00:01:14] word hy deur n vragmotor raakgery
[00:01:18] asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:01:23] asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:01:28] ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:01:31] ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:01:33] asseblief my lief
[00:01:41] die storm het bedaar twee maande later
[00:01:43] hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
[00:01:46] in die plaaslike koerant sien ons vir
[00:01:48] hannes en sy mater en sy girlfriend word by die dag kwater
[00:01:54] asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:01:59] asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:02:04] ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:02:07] ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:02:09] asseblief my lief
[00:02:12] asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:02:17] asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:02:23] ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:02:25] ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:02:28] asseblief my lief
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 不负人却负我 [巫启贤]
- Pump It [Black Eyed Peas]
- The Lorry Ride [Kate Rusby]
- Got My Mind Made Up [Bob Dylan]
- Iceman [Albert Collins]
- 忏悔歌 海涛法师的慈悲甘露法音 [网络歌手]
- Easy To Be Free [Ricky Nelson]
- 不配做你男朋友 [张远喆]
- 相思 [张洋]
- 追梦 (Live) [张含韵]
- 一个人谁说不幸福 [凯紫[主播]]
- イマココカラ [プリキュアオールスターズ]
- Somebody’s Out There Watching [The Kinleys]
- Kennedy Killed The Hat(MSTRKRFT Dance Remix) [Buck 65]
- Won’t Stop [T.O.K.]
- La Puerta Verde [Los Llopis]
- Two More Years (Made Famous by Bloc Party) [The Rock Stars]
- Row Jimmy(Live at Barton Hall, Cornell University, Ithaca, NY 5/8/77) [Grateful Dead]
- Buried In Detroit [Mike Posner]
- Mister and Mississippi(Remastered) [Patti Page]
- Corrina, Corrina [Bob Dylan]
- Lonesome Old House [Don Gibson]
- Carrion [Fiona Apple]
- 潮牌先锋(DJRemix) [枫宇辰]
- Ich gehr zu Dir [Rosanna Rocci&Michael Mor]
- 没有你的夜 [江风]
- Truth, Bitter Truth [Marianne Faithfull]
- 家有女皇 [陈彦昊&方琼]
- 现在的我好想你 [李丝昂]
- (We, the Reds) [LEO[VIXX]&]
- Paint It Black (Ring Tone) [Ringtone Truetones]
- Gypsy (In the Style of Fleetwood Mac)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- Heaven Help Us All [The Mighty Echoes]
- You [The Flying Burrito Brothe]
- New York New York(Workout Mix|130 BPM) [The Workout Heroes]
- Oh! What It Seemed to Be [Tex & The Chex]
- I Forgot to Remember to Forget [Johnny Cash]
- Tell Me If You Still Care [T.O.K.]
- 曾沛慈一个人想着一个人 [网络歌手]
- I’ll See It Through [Texas]
- 地球兄弟 [河口恭吾]