《Hou Vas Jou Matras》歌词

[00:00:00] Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels
[00:00:06] Daar's net een ding van
[00:00:07] Die vrystaat waarna ek verlang
[00:00:10] Dis die seunskoshuis op
[00:00:12] Kroonstad se onderste gang
[00:00:15] In kamer 23 het ek gebly
[00:00:19] Saam die grootste kakmaker
[00:00:21] Van die kontrei
[00:00:23] Hou vas jou matras
[00:00:27] Want de vos is weer los
[00:00:29] Hou vas jou matras
[00:00:30] Want de vos is weer los
[00:00:33] Henno de vos bly naby aan
[00:00:36] Steynsrus en sy pa en sy ma
[00:00:39] Aanvaar hom soos hy is
[00:00:46] Naby die badkamer aan
[00:00:48] Die einde van die gang
[00:00:50] Hang 'n bloedrooi gedaante
[00:00:52] Hulle noem 'n brandslang
[00:00:54] Rustig staan jy op
[00:00:56] Niks gaan mos gebeur
[00:00:58] Maar sodry jy op die toilet sit
[00:01:01] Gaan niks vir henno keer
[00:01:03] Hou vas jou matras
[00:01:06] Want de vos is weer los
[00:01:08] Hou vas jou matras
[00:01:10] Want de vos is weer los
[00:01:13] Henno de vos bly naby aan
[00:01:16] Steynsrus en sy pa en sy ma
[00:01:19] Aanvaar hom soos hy is
[00:01:25] De vos is 'n bliksem
[00:01:28] Almal weet dit hier
[00:01:30] Van muis tot meerkat biltong
[00:01:32] Deel hy met plesier
[00:01:34] Maar voor jy daaraan eet
[00:01:36] Hier lê die geheim
[00:01:38] Laat hy eers daaraan proe
[00:01:40] Dan wen jy dalk sy game
[00:01:42] Hou vas jou matras
[00:01:46] Want de vos is weer los
[00:01:48] Hou vas jou matras
[00:01:50] Want de vos is weer los
[00:01:52] Henno de vos bly naby aan
[00:01:55] Steynsrus en sy pa en sy ma
[00:01:58] Aanvaar hom soos hy is
[00:02:01] Henno de vos bly naby aan
[00:02:04] Steynsrus en sy pa en sy ma
[00:02:07] Aanvaar hom aanvaar hom soos hy is
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 功夫恰恰 [任贤齐]
- 愛の祈り [黄淑惠]
- 最后...你也走了 [刘德华]
- 栾蒲包与丰泽园033集 [单田芳]
- Demon [Wolf]
- 幸福 [消除]
- 我的好姑娘 [大庆小芳]
- 韩国小姐 [李孝利]
- Cavaco E Sapato [Zeca Pagodinho]
- 佛说四种决定清净明诲 [网络歌手]
- Hyv Yt Ja Huomenta [Don Huonot]
- 爱我中华(CCTV音乐频道) [宋祖英]
- I Don’t Owe You Nothing ++ [Hidell]
- Esta Noche Corazón [Beny Moré&Tony Camargo]
- Living in a Box [Living In A Box]
- Derniere danse [The Shock Band]
- This Ain’t A Scene, It’s An Arms Race [Fall Out Boy]
- La Pena Que Yo Siento [Raquel Zozaya]
- 秋意浓(美文版) [陈超]
- 22(Dance Remix) [The Gym Allstars]
- Samba Da Minha Terra [Joao Gilberto]
- Mama Do The Hump (Originally Performed By Rizzle Kicks)(Tribute Version) [New Tribute Kings]
- 三分区 [Sky]
- Koud In Mijn Hart [Frank Boeijen]
- Wild Wild Water [Modern Talking]
- I’ll Come Running Back To You [Sam Cooke]
- 小白必备的度假发型都在这里 [动感101泡菜电台]
- Shining Desert [John Frusciante]
- 2000 ans et un jour [My Music Family]
- Love’s Old Sweet Song [Jo Stafford&Gordon MacRae]
- 决定忘记你 [秦永]
- The Twelve Days Of Christmas(Top 40 Christmas Album Version) [Maranatha! Christmas]
- Words [Boyzone]
- Thunder Clatter [Viral Hits]
- Southern Nights [Simply The Best]
- She Believes In Me [Ringtone Track Masters]
- Bye Bye Blackbird [Julie London]
- Autumn Soon(2002 Digital Remaster) [The Church]
- 等你 [嘉旗]
- 过生日的孩子 [林玉]
- Bottoms Up [Brantley Gilbert]