《Trein Na Pretoria》歌词

[00:00:00] Trein Na Pretoria - Manie Jackson
[00:00:01] Written by:Dock Walsh
[00:00:12] Dit het gebeur op die trein na Pretoria
[00:00:18] Die weer was bitterlik koud
[00:00:24] In 'n hoekie sit 'n meisie
[00:00:29] Sy lyk vir my skaam en benoud
[00:00:36] Die kondukteur vra vir haar kaartjie
[00:00:42] Sy se nee sy't nie geld om een te koop
[00:00:48] Maar ek moet gaan na Pretoria
[00:00:54] Al moet ek ook daarheen loop
[00:01:06] My moeder le daar op sterwe
[00:01:11] En ek is haar enigste kind
[00:01:17] Ek moet gaan na Pretoria
[00:01:23] As ek haar nog lewend wil vind
[00:01:29] Die kondukteur die neem toe haar handjie
[00:01:35] Daar is trane in sy een linker oog
[00:01:41] Jy kan ry met my na Pretoria
[00:01:47] Al moet ek jou kaartjie betaal
[00:02:17] In die kerkhof daar in Pretoria
[00:02:23] Is daar 'n nuwe hopie grond
[00:02:29] Onder daardie hopie le begrawe
[00:02:35] 'N droewige kindjie se moeder
[00:02:41] Die konduteur neem weer haar handjie
[00:02:46] Toe hy sien hoe die kleine meisie ly
[00:02:53] Ek het nie eens 'n kind nie
[00:02:58] En nou kan jy maar by my bly
[00:03:04] Ek het nie eens 'n kind nie
[00:03:10] En nou kan jy maar by my bly
您可能还喜欢歌手Manie Jackson&Die Briels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 秋风吹来 [张蔷]
- 手握手 [群星]
- 牛奶树 [钟立风]
- Since You’ve Asked [Dan Fogelberg]
- 绿叶 [乌兰图雅]
- Wonder Why(LP版) [Michael Feinstein]
- Hasta La Victoria [Mercedes Sosa]
- 明日再会 Take 1(Live) [杨千嬅]
- 你说我不够帅 [马旭东]
- All The Pretty Little Horses [Odetta]
- Sarl Kendine [Kuytu]
- Glorious Impossible [FFH]
- Tell Her In The Morning [Nat King Cole]
- Venus [Dickie Valentine]
- I Don’t Feel Like Dancin’ [D.J. Dance House]
- Adolescente no Amor(Ao Vivo) [Belo]
- These Foolish Things [Jo Stafford]
- I WANT YOUR SEX(Dance Version) [Alex Perry]
- Ireen(Live) [Nik P.]
- 永远的井冈山 [邓蓉]
- La légende de Saint Nicolas [Rémi Guichard]
- Hulk Hogan () [Jay Park]
- You’d Be So Nice To Come Home To [Bobby Darin]
- 我没有骗你 [高卉仙]
- 时雨 [徐梦圆]
- Remind Me [June Christy]
- That’s The Way It Goes [The Shadows]
- Sleeping With You [firewagon]
- Karaoke - Little Too Late [Karaoke]
- Jon Snow(Feat. DEAN)(Prod. By Lnb) [Swings&Dean]
- 热播EA7(DJ版) [城]
- Trouble Is A Woman [Hit Crew Masters]
- Lavender Blue Dilly Dilly [The Kiboomers]
- Borrachita(Country) [Revancha Nortea]
- Happy Birthday Yasmin [Special Occasions Library]
- 乐土 [罗格尔]
- One Little Finger [Phil Wharton]
- Teen Queen On The Week [Freddy Cannon]
- Fun [Top 40]
- Tola Foi Você [Angela RoRo]
- Xenogenesis(Original Mix) [TheFatRat]
- 最后一次流泪 [草蜢]