《Laat My Lewe, Laat My Liefhe》歌词

[00:00:00] Laat My Lewe, Laat My Liefhe - Manie Jackson
[00:00:04] Lyrics by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges
[00:00:09] Composed by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges
[00:00:14] Ek is alleen en dit is stil om my heen
[00:00:20] Maar iemand is daar wat my verstaan
[00:00:27] Êrens is daat iemand wat my drome wil deel
[00:00:34] Wat tog in alles by my staan
[00:00:41] Al my verlange verdwyn in die niet
[00:00:48] Jy is nou 'n deel van my bestaan
[00:00:55] Weg is my sorge 'n ster wat verskiet
[00:01:01] Liefde is tog al waaroor dit gaan
[00:01:08] Laat my lewe laat my liefhê
[00:01:14] Laat my weet h*e dit voel
[00:01:18] Om te sê wat ek bedoel
[00:01:21] Deel my lewe en my liefde
[00:01:28] Laat my leef om te gee wat ek kan
[00:01:36] Al my verlange verdwyn in die niet
[00:01:42] Jy is nou 'n deel van my bestaan
[00:01:49] Weg is my sorge 'n ster wat verskiet
[00:01:56] Liefde is tog al waaroor dit gaan
[00:02:02] Laat my lewe laat my liefhê
[00:02:09] Laat my weet h*e dit voel
[00:02:12] Om te sê wat ek bedoel
[00:02:16] Deel my lewe en my liefde
[00:02:22] Laat my leef om te gee wat ek kan
[00:02:29] Want jy deel in al my vreugde
[00:02:33] En jy deel in al my leed
[00:02:36] En ek weet dat ek net steeds
[00:02:39] Net vir jou liefde leef
[00:02:43] Laat my lewe laat my liefhê
[00:02:50] Laat my weet h*e dit voel
[00:02:53] Om te sê wat ek bedoel
[00:02:56] Deel my lewe en my liefde
[00:03:03] Laat my leef om te gee wat ek kan
[00:03:10] Laat my lewe laat my liefhê
[00:03:17] Laat my weet h*e dit voel
[00:03:20] Om te sê wat ek bedoel
[00:03:24] Deel my lewe en my liefde
[00:03:30] Laat my leef om te gee wat ek kan
[00:03:37] Laat my leef om te gee wat ek kan
[00:03:44] Laat my leef om te gee wat ek kan
您可能还喜欢歌手Manie Jackson的歌曲:
随机推荐歌词:
- Change [Every Single Day]
- Heart of Me [Green River Ordinance]
- Under the Stars [Morning Parade]
- The Emperor’s New Clothes(Album Version) [Elton John]
- American Society [L7]
- Starry Night [Laika]
- Will They Come? [Tiamat]
- Some Of Your Lovin’ [Dusty Springfield]
- 小星星 [蓝迪[智慧乐园]]
- 家的思恋 [王长立]
- HIT ME WITH YOUR BEST SHOT(134 BPM) [Maharadsha]
- aLIEz (Instrumental) [mizuki (瑞葵)&泽野弘之]
- Castigo [Milton Nascimento]
- Fly me to the Moon [Alma Cogan]
- Magia Blanca [Gustavo Hit Moreno]
- Slave [The Badloves]
- Slow Drag [The Intruders]
- Private Eyes [80’s Pop&80’s Pop Band&80]
- Chiquitita [Let The Music Play]
- Ballroom Blitz (Originally Performed by Sweet) [Vocal Version] [Mega Tracks Karaoke Band]
- Variety Tonight(Album Version) [REO Speedwagon]
- 你的冷漠逼我犯错(DJ版) [DJ阿圣&海生]
- Here We Are [The Fray]
- Whatever Lola Wants [Abbe Lane&The Tito Puente]
- Call Me(The Factory Speed Mix) [speedmaster]
- Stardust(Remastered) [Frank Sinatra&The Pied Pi]
- The show must go on [Queen]
- Baby I’m Sorry [Ricky Nelson]
- Shake for Me [Howlin’ Wolf]
- 希望(伴奏) [阿军]
- Tetto de Estrelas [Andre On]
- Please Mr. Postman(Single Version|Mono) [The Marvelettes]
- Love Ourselves [苏颂]
- Astral [TMOOS]
- My One And Only Love [Ella Fitzgerald]
- 夢のENDはいつも目覚まし! [B.B.Queens]
- Rollin’ Stone(Remaster) [Muddy Waters]
- Gimme Shelter [Silver Screen Superstars&]
- Whither Thou Goest(live)(Live) [Leonard Cohen]
- 冰点 [肖梁梁]
- Burnin’ Sky(2015 Remaster) [Bad Company]