找歌词就来最浮云

《Woestersous》歌词

所属专辑: HKGK 歌手: Snotkop 时长: 03:42
Woestersous

[00:03:42] As jy kom kuier

[00:03:42] Maak jy my suiker,

[00:03:42] 'n bietjie onstabeliel

[00:03:42] Dan eet ek tjoklits

[00:03:42] As jy my vasdruk

[00:03:42] Raak ek net koorsig

[00:03:42] Brand soos Tabasco sous,

[00:03:42] hier in my are

[00:03:42] Jy gee my kilojoules

[00:03:42] Maar dit is alles cool

[00:03:42] Ek smaak jou stukkend soos woestersous

[00:03:42] Soos bacon, eiers en jam op toast

[00:03:42] Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou

[00:03:42] Maak jy my honger vir meer van jou

[00:03:42] Ek is verslaaf aan jou soos aromat

[00:03:42] Jy smaak soos melktert hier in my bek

[00:03:42] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

[00:03:42] Maak jy my net soveel meer lus vir jou

[00:03:42] (Lus vir jou 2)

[00:03:42] As jy my French kiss

[00:03:42] Raak dit fantasies

[00:03:42] Ek soek jou hotcross buns

[00:03:42] Vergeet van Banting

[00:03:42] As ons karfoefel

[00:03:42] My pols raak tjoepstil

[00:03:42] Kan jy die dokter bel?

[00:03:42] Jy smaak soos vetkoek

[00:03:42] Jy gee my carbo load

[00:03:42] Maar ek sien glad nie fout

[00:03:42] Ek smaak jou stukkend soos woestersous

[00:03:42] Soos bacon, eiers en jam op toast

[00:03:42] Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou

[00:03:42] Maak jy my honger vir meer van jou

[00:03:42] Ek is verslaaf aan jou soos aromat

[00:03:42] Jy smaak soos melktert hier in my bek

[00:03:42] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

[00:03:42] Maak jy my net soveel meer lus vir jou

[00:03:42] Tim Noakes s锚 ek eet te veel

[00:03:42] Maar ek nie hy verstaan nie nee

[00:03:42] Ek het klaar gespeel

[00:03:42] Want jou lyfie stoot my cholesterol op

[00:03:42] Proe net so lekker soos Jelly Tots

[00:03:42] Weigh Less dink ek skep te veel

[00:03:42] Maar jys heeltemal te lekker om met hulle te deel

[00:03:42] Want jou lippies maak my belt te styf

[00:03:42] En ek doop jou in my kofdie soos boere beskuit

[00:03:42] Ek smaak jou stukkend soos woestersous

[00:03:42] Soos bacon, eiers en jam op toast

[00:03:42] Soos choppies op die vuur waaraan ek wil kou

[00:03:42] Maak jy my honger vir meer van jou

[00:03:42] Ek is verslaaf aan jou soos aromat

[00:03:42] Jy smaak soos melktert hier in my bek

[00:03:42] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

[00:03:42] Maak jy my net soveel meer lus vir jou

[00:03:42] Soos potjiekos en pap op 'n Sondag middag stap

[00:03:42] Maak jy my net soveel meer lus vir jou

[00:03:42] Lus vir jou 2