《As Musiek Begin Speel》歌词

[00:00:00] As Musiek begin Speel - Karen Zoid
[00:00:02] Written by:Karen Zoid
[00:00:05] Hulle sê ons moet glo
[00:00:07] Net soos die kinders
[00:00:10] So is hierdie lewe
[00:00:12] Dan net vir beginners
[00:00:15] Seuntjies word manne
[00:00:17] En gaan sit dan in 'n kroeg
[00:00:22] En lyk moeg
[00:00:25] My seun
[00:00:26] Jy moet luister
[00:00:27] As ek vir jou sê
[00:00:30] Jy gaan eendag moet veg
[00:00:33] Met als wat jy het
[00:00:35] Soms gaan jy voel
[00:00:37] Wat is die doel genoeg
[00:00:42] Is genoeg
[00:00:43] Ek wil hê jy moet saam sing
[00:00:47] As musiek begin speel
[00:00:49] En dans in
[00:00:52] Die somer se reën en soek vir
[00:00:58] Die reënboog langs die pad
[00:01:02] My skat
[00:01:05] Hardloop in die see in
[00:01:10] Met jou jeans aan
[00:01:13] Kyk uit vir 'n meermin
[00:01:15] En deel in gesprekke
[00:01:18] Oor al die mooi plekke
[00:01:20] Langs die kus
[00:01:23] Bly bewus
[00:01:25] Van jouself
[00:01:29] Net nie te veel nie
[00:01:34] Ook nie te min nie
[00:01:39] Maar net nie te veel nie
[00:01:44] Ek wil hê jy moet saam sing
[00:01:48] As musiek begin speel
[00:01:50] En dans in
[00:01:53] Die somer se reën en soek vir
[00:01:58] Die reënboog langs die pad
[00:02:03] My skat
[00:02:06] En as jy ooit voel
[00:02:08] Die lewe is net een groot gesuffer
[00:02:16] Reik jou hande uit
[00:02:19] En help 'n ander
[00:02:23] Met minder
[00:02:26] As jy
[00:02:29] Gaan maak iemand bly
[00:02:35] Want dan sal jy
[00:02:40] Altyd kan saam sing
[00:02:43] As die musiek begin speel
[00:02:45] En dans in
[00:02:48] Die somer se reën en soek vir
[00:02:53] Die reënboog langs die pad
[00:02:58] My skat
[00:03:01] Hardloop die see in
[00:03:06] Met jou jeans aan
[00:03:08] Kyk uit vir 'n meermin
[00:03:11] En as jy haar vind
[00:03:14] Is ek bly my kind
[00:03:16] Want ek weet twee dromers
[00:03:18] Is beter as een
[00:03:22] Nananana yeah
[00:03:24] Nananana yeah yeah
[00:03:27] Nananana yeah
[00:03:29] Nananana yeah yeah
[00:03:32] Nananana yeah
[00:03:34] Nananana yeah yeah
[00:03:37] Nananana yeah
[00:03:39] Nananana yeah yeah yeah
[00:03:42] Nananana yeah
[00:03:44] Nananana yeah
[00:03:47] Nananana yeah
[00:03:49] Nananana yeah yeah yeah
[00:03:52] Nananana yeah
[00:03:54] Nananana yeah yeah yeah
[00:04:01] Wil he jy moet saam sing
[00:04:05] Ek wil he jy moet saam sing
[00:04:10] Ek wil he jy moet saam sing
[00:04:16] My kind
您可能还喜欢歌手Karen Zoid的歌曲:
随机推荐歌词:
- 花火 [汪峰]
- 一生何求 [刘德华]
- Vaya Con Dios (May God Be with You) [Nana Mouskouri]
- Day Tripper(Medley) [Type O Negative]
- Reflections [Dan Siegel]
- Bad Days [The Flaming Lips]
- Missing You(Single Edit) [Tina Turner]
- Move on now!(美月ソロ Ver.) [日本群星]
- The Trailer Song [Kacey Musgraves]
- 学生时代Ⅱ [小秋秋&刘子进&贾瑞迪]
- 创新中国 [椒椒椒]
- Silent Night [Nat King Cole]
- They Took John Away [Dusty Springfield]
- Teachers (Extended Mix)(Extended Mix) [Daft Punk]
- I’ll See You in My Dreams [Cliff Edwards]
- 即使在身边 [李真旭]
- Our Song [Rebel Rock Heroes]
- Blue Christmas [Chet Atkins]
- Careless Love [Ray Charles]
- キッス~帰り道のラブソング~ [Anison Project]
- The Hunter [The Kingston Trio]
- Come Back Darling [Flatt & Scruggs]
- Saved [Lavern Baker]
- Magic Nights In The Lobby Bar [Christy Moore]
- Esta Guerra Tan Violenta [Danay Suárez]
- Me Dedique a Perderte [Lo Mejor de la Música Méx]
- Ultra moderne solitude [Juliette Armanet]
- Dynamite [Taio Cruz]
- 情感调频-最好的朋友和最深的感情 [然羽]
- Body and Soul [Dizzy Gillespie&JATP All ]
- 我又长大一岁了 [陈诗乐]
- 恋しくて恋しくて [ビリーバンバン]
- ? [朴志胤]
- Searching For Someone To Love [Clint Eastwood]
- Oceans of Tears [Kay Starr&D.R]
- Drown In My Own Tears [Ray Charles]
- Meta garufa [Jorge Valdez – Mario Bust]
- Only in America [Ameritz Tribute Standards]
- 湖南第一师范校歌 [湖南第一师范]
- Trust in Me [Etta James]
- La mauvaise réputation [Georges Brassens]
- 美丽中国1 [儿童歌曲]