找歌词就来最浮云

《Stuur Groete aan Mannetjies Roux》歌词

所属专辑: 20 Goue Treffers 歌手: Die Grafsteensangers 时长: 03:18
Stuur Groete aan Mannetjies Roux

[00:00:00] Stuur Groete aan Mannetjies Roux - Die Grafsteensangers

[00:00:06] My oom se motor is 'n ou masjien

[00:00:11] Hy maak dit vol met dieselien

[00:00:17] En hy sing in die strate as hy ons kom sien

[00:00:22] My oom is oud en ek is skaars dertien

[00:00:28] My oom drink koffie en my tannie tee

[00:00:33] Ek vra oor die reën en hy sê ja-nee

[00:00:39] En hy drink soet koffie met sy een oog toe

[00:00:45] En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

[00:00:53] O stuur ons net so 'n bietjie reën

[00:00:59] My oom het 'n tenk vol dieselien

[00:01:03] En seën my pa en seën my ma

[00:01:09] En my oom op sy plaas in Afrika

[00:01:14] Maar my oom het gesukkel op die plaas

[00:01:19] Want die son was te warm en die reën te skaars

[00:01:24] En die man van die bank het net sy kop geskud

[00:01:29] Want my oom ja my oom was te diep in die skuld

[00:01:37] My oom se motor is 'n ou masjien

[00:01:42] Hy maak dit vol met dieselien

[00:01:47] En hy ry na die lande in die oggenddou

[00:01:52] Die lande vaal en sy oë grou

[00:01:59] O stuur ons net so 'n bietjie reën

[00:02:04] My oom het 'n tenk vol dieselien

[00:02:10] En seën my pa en seën my ma

[00:02:15] En my oom op sy plaas in Afrika

[00:02:23] En as jy in die oggend in die lande stap

[00:02:28] Hoor jy nog sy motor met sy klak-klak-klak

[00:02:33] Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe

[00:02:38] In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux

[00:02:46] O stuur ons net so 'n bietjie reën

[00:02:53] My oom het 'n tenk vol dieselien

[00:02:58] En seën my pa en seën my ma

[00:03:06] En my oom op sy plaas in Afrika

随机推荐歌词: