找歌词就来最浮云

《Vier Woorde》歌词

所属专辑: Onthou Die Goue Oues 歌手: Gerrie Pretorius 时长: 03:50
Vier Woorde

[00:00:00] Vier Woorde - Gerrie Pretorius

[00:00:01] Written by:T. Shultzieg/K. Feltz/H. Engelbrecht

[00:00:20] Die son sak weg in die verte

[00:00:24] Die hemel is vol en alleen

[00:00:28] Dit skynsel vol rooi verf die berge

[00:00:32] 'N wolkie vlug iewers heen

[00:00:36] En breekbare drome van jou

[00:00:38] En vreugde en reën

[00:00:44] Die heel mooiste vier woorde

[00:00:47] Bring ons saam deur die lewe

[00:00:52] Die heel mooiste vier woorde

[00:00:55] Is net bedoel vir jou

[00:00:59] In my hart klink die woorde

[00:01:03] Altyd altyd om jou

[00:01:07] Die heel mooiste vier woorde

[00:01:11] Dis my liefde vir jou

[00:01:15] In die eerste akkoorde

[00:01:19] Is my liefde vir jou

[00:01:23] Die heel mooiste vier woorde

[00:01:27] Ek het jou lief

[00:01:31] Die heel mooiste vier woorde

[00:01:35] Ek het jou lief

[00:01:39] Die heel mooiste vier woorde

[00:01:42] Ek het jou lief

[00:01:47] In die eerste akkoorde

[00:01:51] Dis my liefde vir jou

[00:01:57] Die nag se sterre wat skitter

[00:02:01] Die helder glans van die maan

[00:02:05] Die melkweg glinster om vreugde

[00:02:09] Die aandwind fluister jou naam

[00:02:12] My hart sing 'n lied van liefde

[00:02:15] Wat nooit sal vergaan

[00:02:21] Die heel mooiste vier woorde

[00:02:24] Bring ons saam deur die lewe

[00:02:28] Die heel mooiste vier woorde

[00:02:32] Is net bedoel vir jou

[00:02:36] In my hart is die woorde

[00:02:40] Altyd altyd om jou

[00:02:44] Die heel mooiste vier woorde

[00:02:48] Dis my liefde vir jou

[00:02:52] In die eerste akkoorde

[00:02:56] Is my liefde vir jou

[00:03:00] Die heel mooiste vier woorde

[00:03:04] Is ek het jou lief

[00:03:08] Die heel mooiste vier woorde

[00:03:12] Ek het jou lief

[00:03:16] Die heel mooiste vier woorde

[00:03:20] Ek het jou lief

[00:03:24] In die eerste akkoorde

[00:03:28] Is my liefde vir jou

[00:03:32] In die eerste akkoorde

[00:03:36] Is my liefde vir jou

随机推荐歌词: