找歌词就来最浮云

《Kom help my varkie vang》歌词

所属专辑: Die Groot Trek Tot Nou 歌手: DJ Ossewa 时长: 03:19
Kom help my varkie vang

[00:00:00] Kom help my varkie vang - DJ Ossewa

[00:00:16] Kom help my varkie vang

[00:00:18] Kom help my varkie vang

[00:00:20] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:00:24] Kom help my varkie vang

[00:00:26] Kom help my varkie vang

[00:00:28] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:00:33] Hier kom hy reguit op ons afgedraf

[00:00:36] Ag nee hy is nou sommer laf

[00:00:41] Hier kom hy weer op ons afgedraf

[00:00:44] Om n vark te vang dit is n straf

[00:00:48] Kom help my varkie vang

[00:00:50] Kom help my varkie vang

[00:00:52] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:00:56] Kom help my varkie vang

[00:00:58] Kom help my varkie vang

[00:01:00] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:01:04] Ek tackle hom voor my ouma se deur

[00:01:08] Agge nee daar beginne hy te skree

[00:01:12] Ek wurg hom nou met my das

[00:01:16] Ag nee daar begin hy te skree

[00:01:20] Ek keer hom toe vas by die onderste hek

[00:01:24] Ag nee hy gly nou spanspek

[00:01:28] Ek hardloop hom in soos n haan sonder nek

[00:01:32] Ag nee nou lyk ek soos n gek

[00:01:36] Kom help my varkie vang

[00:01:38] Kom help my varkie vang

[00:01:40] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:01:44] Kom help my varkie vang

[00:01:46] Kom help my varkie vang

[00:01:48] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:01:52] Die mense dink ek is n gek

[00:01:56] Ag nee al wat ek soek is spek

[00:02:00] Ek vang hom uiteindelik by die onderste hek

[00:02:04] Ek spring op hom en breek sy nek

[00:02:08] Kom help my varkie vang

[00:02:10] Kom help my varkie vang

[00:02:12] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:02:16] Kom help my varkie vang

[00:02:18] Kom help my varkie vang

[00:02:20] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:02:40] Kom help my varkie vang

[00:02:42] Kom help my varkie vang

[00:02:44] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:02:48] Kom help my varkie vang

[00:02:50] Kom help my varkie vang

[00:02:52] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:02:56] Kom help ky varkie vang

[00:02:58] Kom help my varkie vang

[00:03:00] Ek wil sy lekkere spekboud braai

[00:03:04] Kom help my varkie vang

[00:03:06] Kom help my varkie vang

[00:03:08] Ek wil sy lekkere spekboud braai

您可能还喜欢歌手DJ Ossewa的歌曲: