找歌词就来最浮云

《Geboorteplasie》歌词

所属专辑: Jy is my liefling 歌手: Jim Reeves 时长: 02:15
Geboorteplasie

[00:02:15] Ek verlang na jou, geboorteplasie...

[00:02:15] Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag -

[00:02:15] Deur die jare moes ek swerf in die vreemde;

[00:02:15] ver van haar glimlag-o毛 so sag.

[00:02:15] Ek sien 'n graf - alleen, verlate -

[00:02:15] van ons Vader wat so roep in 'n droom...

[00:02:15] O my Moeder, hoe hy waak in die stilte

[00:02:15] waar sy kniel by die ou akkerboom...

[00:02:15] Ek kom terug, geboorteplasie,

[00:02:15] terug na jou, en die huisie aan die vlei.

[00:02:15] My hart is bly, my dierb're Moeder!

[00:02:15] Daar voel ek tuis, die w锚reld vry.

[00:02:15] Daar voel ek tuis, die w锚reld vry.