找歌词就来最浮云

《Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal)》歌词

所属专辑: Grootste Treffers So Ver 歌手: Nicholis Louw 时长: 03:04
Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal)

[00:00:00] Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal) - Nicholis Louw

[00:00:02] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:00:06] My perd is opgesaal hier kom die man van staal

[00:00:09] Generaal

[00:00:13] Sy kon my gedagtes lees

[00:00:18] 'N storie van 'n oorlog

[00:00:22] Wat vandag begin

[00:00:28] Nooit sal ek daai dag vergeet

[00:00:32] Het dadelik geweet

[00:00:36] Ons gaan mekaar mos opvreet

[00:00:42] Dis finaal dis finaal

[00:00:50] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:00:54] My perd is opgesaal hier kom die man van staal

[00:00:57] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:01:01] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

[00:01:08] Generaal

[00:01:13] Sy het my gesalueer

[00:01:16] Ek kon myself nie keer nie

[00:01:21] My hart is beseer

[00:01:27] Haar pa se geweer

[00:01:31] Is oorgelaai en ek sou

[00:01:35] Nooit kon raai dit sou gebeur nie

[00:01:42] Dis finaal dis finaal

[00:01:49] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:01:53] My perd is opgesaal hier kom die man van staal

[00:01:56] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:02:00] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

[00:02:07] Generaal

[00:02:12] Bomme ontplof hier binne my

[00:02:15] En sy het haar visier op my

[00:02:19] Ek waai 'n wit vlag ek gee oor

[00:02:22] Generaal ek het my hart verloor

[00:02:28] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:02:31] My perd is opgesaal hier kom die man van staal

[00:02:35] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:02:39] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

[00:02:46] Generaal

[00:02:50] Generaal generaal ek kom jou dogter haal

[00:02:54] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal

随机推荐歌词: