《Giftige Woorde》歌词

[00:00:00] Giftige Woorde - Elizma Theron
[00:00:01] Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Vaughan Gardiner/Adolf Vorster
[00:00:04] Hy soen haar want almal kyk
[00:00:07] Dis hoe hy wil hê hulle moet
[00:00:10] Vir die wêreld
[00:00:11] Lyk
[00:00:13] Vat haar hand dat almal
[00:00:15] Glo sy is perfek
[00:00:19] In sy donker blou oë
[00:00:22] Tussen mure hou hy haar vas
[00:00:26] Hou hy haar vas
[00:00:32] Die pyle in sy woorde
[00:00:36] Giftige woorde steek in haar vas
[00:00:42] Die pyle uit sy hande
[00:00:46] Judas se hande
[00:00:48] Breek wie sy was
[00:00:51] Tref haar weer en weer en weer
[00:00:56] Tref haar weer en weer en weer
[00:01:03] Hy glimlag dat almal sien
[00:01:07] Hy laat hulle wens dis
[00:01:09] Wat almal verdien
[00:01:13] Maar net soos sy masker van goud
[00:01:16] Los sy soen op haar wang
[00:01:19] Haar hartseer en koud
[00:01:22] Tussen mure hou hy haar vas
[00:01:26] Hou hy haar vas
[00:01:32] Die pyle in sy woorde
[00:01:36] Giftige woorde steek in haar vas
[00:01:42] Die pyle uit sy hande
[00:01:46] Judas se hande
[00:01:48] Breek wie sy was
[00:01:51] Tref haar weer en weer en weer
[00:01:56] Tref haar weer en weer en weer
[00:02:02] Sy verdien dit nie
[00:02:07] Hy verdien haar nie
[00:02:11] Sy verdien dit nie
[00:02:18] Sy breek haar los
[00:02:25] Die pyle in sy woorde
[00:02:29] Giftige woorde val op die grond
[00:02:35] Die pyle uit sy hande
[00:02:38] Judas se hande
[00:02:40] Sal haar nooit weer wond
[00:02:44] Mis haar weer en weer en weer
[00:02:49] Mis haar weer en weer en weer
[00:02:53] Mis haar weer en weer en weer
[00:02:58] Mis haar weer en weer en weer
[00:03:06] Die pyle uit sy hande
[00:03:10] Judas se hande
[00:03:12] Sal haar nooit weer wond
[00:03:14] Haar nooit weer wond
您可能还喜欢歌手Elizma Theron的歌曲:
随机推荐歌词:
- Goodbye feat.Nao’ymt [名取香り]
- Turnt 4 Da Weekend [Dev]
- Glory Box [电影原声]
- Singin In The Rain [Jamie Cullum]
- You Were Always the One [The Cribs]
- 打劫爱情(大永 第二版 网络流行歌曲) [吉特巴]
- 阿梅与阿马 [屈臣]
- 让我为你写首歌 [陈波]
- 草地舞13-15个月 [儿歌与故事]
- 远方的你 [雷杰]
- Bravo Pour Le Clown [Edith Piaf]
- 回忆成画 [小小浩]
- Play Ground [Blue Eyelids]
- Viva(Matan Caspi, Eddy Good Remix) [Various Artists&Ali Escob]
- Mona Lisa [Nat King Cole]
- 仰望星空 [括号君]
- Methodism in Middle America [Trampled By Turtles]
- Flamingo [Carmen McRae]
- Good to Be Me [Salute Your Country]
- Sometimes [Jazzamor]
- Don’t Worry Baby [Paul McCandless]
- While The World Cries Decency [Diesel Park West]
- Beautiful U [Corporal Identity]
- Time [Julian Marley]
- Streets of Philadelphia [Music Factory]
- There’ll Be Some Changes Made [Steve Lawrence]
- Saturday Night ~ロックな夜に魔法をかけて~ [E-Girls]
- Love Love Alone [Harry Belafonte]
- 哑哑和亚亚 [孟庭苇]
- I May Be Wrong (But I Think You’re Wonderful) [Doris Day]
- 听众来信:和2015的你说再见 [彦婷]
- Liife(Explicit) [Desiigner&Gucci Mane]
- 3 [李素恩]
- Andrea Chenier, Act III: ”La Mamma Morta” [Maria Callas&Philharmonia]
- Milord [Teresa Brewer]
- 人生得意 [任向东]
- Summer Kisses, Winter Tears [Elvis Presley]
- Day In, Day Out [Ella Fitzgerald]
- Se duerme otra vez [Abuela Coca]
- 不散 [庄严]
- Vida [Stars of Latin]
- Deep [JONES]