《Onvoorwaardelik》歌词

[00:00:11] voel jy alleen op hierdie koue groot planeet
[00:00:16] en die reen om jou wil nie stop nie
[00:00:21] jy sluit die deure van jou hart
[00:00:26] en sluit die wereld af
[00:00:28] jy kan my nie meer hoor nie
[00:00:33] waar dit swaar is gee vir my
[00:00:35] voor jy val sal ek jou kry
[00:00:38] want ek weet ek kan jou laat glo
[00:00:43] oh
[00:00:44] daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel
[00:00:49] ek is hier, ek is hier, net hier langs jou
[00:00:55] waar jy vandaan kom maak nie saak nie
[00:00:58] ons vind saam n nuwe pad want ek glo
[00:01:02] ja, ek glo in jou hart
[00:01:06] ek het jou onvoorwaardelik lief
[00:01:12] ek het jou onvoorwaardelik lief
[00:01:18] jy draai jouself toe in n warm wol kombers
[00:01:23] maar die koudkry wil jou nie los nie
[00:01:29] verlang na iemand wat sal vashou en nie los
[00:01:35] want jy weet saam is ons sterker
[00:01:40] ek sal al jou trane vang as dit afrol teen jou wang
[00:01:46] tot jy weer kan asemhaal
[00:01:51] daar is niks wat jy kan doen wat sal vernader hoe ek voel
[00:01:57] ek is hier, ek is hier, net hier langs jou
[00:02:03] waar jy vandaan kom maak nie saak nie
[00:02:06] ons vind saam n nuwe pad want ek glo
[00:02:10] ja, ek glo in jou hart
[00:02:15] ek het jou onvoorwaardelik lief
[00:02:21] ek het jou onvoorwaardelik lief
[00:02:27] laat dit alles uit
[00:02:30] huil jou hart uit
[00:02:32] al die pyn is jou nie meer werd nie
[00:02:38] jy is beter
[00:02:41] jy is sterker
[00:02:44] ek is altyd hier vir jou
[00:02:47] en ek het jou onvoorwaardelik lief
[00:02:54] onvoorwaardelik lief
[00:03:00] (oh)
[00:03:01] daar is niks wat jy kan doen wat sal verander hoe ek voel
[00:03:06] ek is hier, ek is hier, net hier langs jou
[00:03:12] waar jy vandaan kom maak nie saak nie
[00:03:15] ons vind saam n nuwe pad want ek glo
[00:03:19] ja, ek glo in jou hart
[00:03:23] ek het jou onvoorwaardelik lief
[00:03:29] ek het jou onvoorwaardelik lief
[00:03:35] oh
[00:03:41] onvoorwaardelik
[00:03:43] mm...
您可能还喜欢歌手NRG的歌曲:
随机推荐歌词:
- 如何忘记你 [刘宗]
- Kolossal(live 1985) [Gianna Nannini]
- I Just Wanna Dance The All Night Through [Billie The Vision And The]
- Stitches [Califone]
- Yeti Stomp! [The Backyardigans]
- 不是因为爱你爱的不够 [李木帅]
- 乡音乡情 [曹怡然]
- 乖乖-文章 [儿童歌曲]
- カンパイ [MONKEY MAJIK]
- Pease Porridge Hot [Wee Sing]
- 囧架架2016年最新动感舞曲 [MC张枫澔]
- Sugar Dumpling [Sam Cooke]
- Love Is The Only Thing [Aretha Franklin]
- Am I Blue [Ray Charles]
- Here Comes The Rumour Mill(Album Version) [The Young Knives]
- Si tu mens [Merzhin]
- Mis Recuerdos [Victor Manuel]
- Part Time Lover (In the Style of Stevie Wonder) [Karaoke Version] [A* Karaoke Jukebox]
- Have Yourself a Merry Little Christmas (Karaoke with Lead Vocal) [Backtrack Professionals]
- 给老爸的 [王乃恩]
- Boogie Wonderland [Jive Bunny and the Master]
- Urban Guerilla [Sammy Hagar]
- Le soleil et la lune [Charles Trenet]
- All I Could Do Was Cry [Etta James]
- Bote Tempo [Santanna o Cantador]
- Now Is the Hour [Frank Sinatra]
- What Have They Done To The Rain [Joan Baez]
- On The Street Where You Live [Etta Jones]
- 红尘恋歌 [刘明汉]
- A qualcuno piace fred [Fred Buscaglione]
- Cold Feet(Original Mix) [Jamie Fullick]
- Corpo A Corpo [Subsonica]
- Goodnight Sweetheart [The Flamingos]
- Come On Get It [Lenny Kravitz]
- Celos [Deja Vu]
- You Don’t Have To Like It [Lucas And Steve&Janieck]
- Under Branches [The Association]
- Esperame en el Cielo [Trio Los Panchos]
- 夕阳箫鼓 [古筝]
- 何必在意 [梅艳芳]