找歌词就来最浮云

《Ver in die ou Kalahari》歌词

所属专辑: Hey, Hey 歌手: Andre Nel 时长: 02:23
Ver in die ou Kalahari

[00:00:00] Ver in die ou Kalahari - Andre Nel

[00:00:07] Vêr in die ou Kalahari

[00:00:10] Tot daar by die Malopo

[00:00:13] Gee my die ou Kalahari

[00:00:17] Die ou Kalahari bo

[00:00:20] Wyd lê die eindlose vlaktes

[00:00:24] Kameeldoringboom en sand

[00:00:27] Eensame vreedsame wêreld

[00:00:30] Die ou Kalahari land

[00:00:34] Sonbesies sing in die bosse

[00:00:38] Die hittige son te versmaai

[00:00:41] Rooi Afrikaner osse

[00:00:44] Sien jy om elke draai

[00:00:48] Vêr in die ou Kalahari

[00:00:51] Daar sing die boere so

[00:00:55] Gee my die ou Kalahari

[00:00:58] Die ou Kalahari bo

[00:01:22] Wyd lê die eindlose vlaktes

[00:01:25] Kameeldoringboom en sand

[00:01:29] Eensame vreedsame wêreld

[00:01:32] Die ou Kalahari land

[00:01:36] Sonbesies sing in die bosse

[00:01:39] Die hittige son te versmaai

[00:01:43] Rooi Afrikaner osse

[00:01:46] Sien jy om elke draai

[00:01:50] Vêr in die ou Kalahari

[00:01:53] Daar sing die boere so

[00:01:56] Gee my die ou Kalahari

[00:02:00] Die ou Kalahari bo

[00:02:03] Die ou Kalahari bo

您可能还喜欢歌手Andre Nel的歌曲:

随机推荐歌词: