找歌词就来最浮云

《My Pop Val Stukkend》歌词

所属专辑: Hierdie Reis 歌手: Frans Ehlhart&Charlotte M 时长: 04:23
My Pop Val Stukkend

[00:00:00] My Pop Val Stukkend - Frans Ehlhart

[00:00:21] Die skaduwee waarske die straat

[00:00:33] Geslinger uit 'n hoë balkon

[00:00:44] Deur die skaars jakarandas

[00:00:52] Van die lug

[00:01:04] Die skaduwee waarske die son

[00:01:10] Deur die lied van die penniefluitjies

[00:01:18] Geval op die dreunende straat

[00:01:24] My pop met 'n naam soos 'n liggaam

[00:01:30] Wat net soos 'n mens kon praat

[00:01:39] My pop soos 'n mossie geskiet

[00:01:45] Korrel-kaal van die vensterbank

[00:01:50] Of was dit die wind uit die verte

[00:01:56] Of was dit my eie hand

[00:02:05] My pop het geval toe die son

[00:02:11] Sy brons klok lui uit die lug

[00:02:18] Toe die wolke die mure wit kalk

[00:02:24] Val die skaduwee daarin terug

[00:02:42] Die skaduwee waarsku die son

[00:02:54] Porselein met die ver lig oë

[00:03:06] As ek sou val uit 'n hoë balkon

[00:03:20] As ek sou breek

[00:03:31] Lyk ek ook só

您可能还喜欢歌手Frans Ehlhart&Charlotte M的歌曲: