《As Jet My Vuur》歌词

[00:02:26] Elke oggend is ek in die hel,
[00:02:26] Ek word wakker en die vlamme brand my vel.
[00:02:26] Sal ek ooit rerig kan opstaan,
[00:02:26] En nie my bed mis nie?
[00:02:26] Gee my alkahol,
[00:02:26] Gee my 'n lewe,
[00:02:26] Gee vir my raad,
[00:02:26] Vir my 'n rede,
[00:02:26] Sodat ek kan opstaan,
[00:02:26] Verlore gebore.
[00:02:26] En elke keer as ek glimlag,
[00:02:26] Raak dit net swaarder,
[00:02:26] Kan ek ophou lewe na vandag?
[00:02:26] En als is weg,
[00:02:26] Draai jou ander skouer dan's
[00:02:26] Als reg.
[00:02:26] Hoekom raak ek so kwaad?
[00:02:26] Ek vind ek raak so kwaad,
[00:02:26] En ek skree "god!"
[00:02:26] Maar dit is niks werd nie.
[00:02:26] Daar is iets beeldskoon in die donker nag,
[00:02:26] Daar is iets beeldskoon in die donker nag,
[00:02:26] Daar is iets beeldskoon in die donker nag,
[00:02:26] Daar is iets beeldskoon...
[00:02:26] Daar is iets beeldskoon in die nag!
您可能还喜欢歌手Fokofpolisiekar的歌曲:
随机推荐歌词:
- Bandages for the Heart [Lacrosse]
- A Taste Of Honey [Sarah Vaughan]
- Riding To New York [Passenger]
- 软弱的我 [网络歌手]
- 行者无疆 [赵翔]
- 新恋情 [卓依婷]
- 素っ頓狂レリック [luz]
- 如果爱 [易文琪]
- Rock Steady [Orchestra Alec Medina]
- Synergy [Sundown]
- Love Is Pleasing [The Dubliners]
- Get Stupid [Aston Merrygold]
- Tune Up [Miles Davis]
- Perseeseen(Explicit) [Klamydia&Vesku Jokinen&Ja]
- The Little Old Lady From Pasadena [The Beach Boys]
- No buts, No Maybes [Professor Longhair]
- Wang Dang Doodle [Howlin’ Wolf]
- Cuando Estaba Enamorado [Francisco Lomuto]
- Zouglou Dance(Joie de vivre)(Junior Caldera radio edit) [magic system]
- LOST IN MUSIC [Sister Sledge]
- Mary Go Round [The Struts]
- Mat Rock [Search]
- Akatsuki no kuruma(Japanese vocal version) [Banzai Bonsai Tensai&I Lo]
- Spaceman [Verdena]
- Alley Oop [The Hollywood Argyles]
- I Wanna Be Loved by You [Marilyn Monroe]
- 刚好遇见你 [王苓]
- My Story [CHILDISHER]
- 第093集_大河风流 [单田芳]
- 往日情 [王欣]
- Fine [Peppertones]
- TA居然也被掰弯啦!? [祥福电台]
- My Swan Song [The Vow]
- Around The World [ATC]
- Strange Enchantment [Vic Damone]
- Even Cowboys Like A Little Rock And Roll [Chris Ledoux]
- The Rebel - Johnny Yuma [Johnny Cash]
- Wedding Day [Roy Orbison]
- Am I Blue [Ray Charles]
- 你最美丽你最亲 [云飞儿]
- Music And Me [顺子]
- Gerenwuqu [MC小月]