《As Ek Kon(Album Version)》歌词

[00:00:00] As Ek Kon - Betty Jean
[00:00:01] Written by:R. Claase/Deon Van Der Merwe
[00:00:09] As ek kon
[00:00:12] Was ek by jou
[00:00:16] Was jou hart by my ons liefde vry
[00:00:21] Jy my va sgehou
[00:00:26] As ek kon
[00:00:29] Het ek weer vir jou gesē
[00:00:34] My hart weet van drome
[00:00:37] Waar ons ons liefde weer kan heel
[00:00:44] As ek kon het ek jou gaan haal
[00:00:49] Met my lewe betaal om jou te vind
[00:00:55] Daar waar die drome van ons
[00:00:57] Wêreld lê en wag vir jou en vir my
[00:01:04] As ek kon het ek weer begin
[00:01:09] En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
[00:01:15] Ek sal jou naam laat vlieg
[00:01:17] Op strale van die son as ek kon
[00:01:24] As ek kon
[00:01:28] Was ons weer een
[00:01:32] Ons vlerke oop ons oë vol hoop
[00:01:37] Net ons alleen
[00:01:42] As ek kon het ek weer by jou gestaan
[00:01:51] Was my asem die stem in jou hart
[00:01:55] As jy weg moet gaan
[00:02:00] As ek kon het ek jou gaan haal
[00:02:04] Met my lewe betaal om jou te vind
[00:02:11] Daar waar die drome van ons
[00:02:13] Wêreld lê en wag vir jou en vir my
[00:02:20] As ek kon het ek weer begin
[00:02:24] En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
[00:02:31] Ek sal jou naam laat vlieg op strale
[00:02:33] Van die son as ek kon
[00:02:57] As ek kon het ek jou gaan haal
[00:03:02] Met my lewe betaal om jou te vind
[00:03:08] Daar waar die drome van ons
[00:03:10] Wêreld lê en wag vir jou en vir my
[00:03:18] As ek kon het ek weer begin
[00:03:22] En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
[00:03:29] Ek sal jou naam laat vlieg op strale
[00:03:31] Van die son as ek kon
[00:03:37] Ek sal jou naam laat vlieg op strale
[00:03:40] Van die son as ek kon
您可能还喜欢歌手Betty Jean的歌曲:
随机推荐歌词:
- Statecontrol [The Hives]
- 简简单单 [HotCha]
- 忘れないよ(Instrumental) [青山テルマ]
- 你带我走 [黄芳]
- Come To Me [Reamonn]
- False Floors [Rogue Valley]
- King Midas(Manhattan Massacre Mix) [Army of Lovers]
- True Romance [Tiger Army]
- Fais attention à mon amour(Remastérisé en 2008) [Veronique Sanson]
- 密室逃脱 [Mr.16罗隽永]
- 午后 [王羚柔]
- 恋しさとせつなさと心強さと(Extended Mix) [篠原涼子]
- 梦乡 [林芳]
- 小汽车 [儿童歌曲]
- Maritie et Gilbert Carpentier [Benabar]
- Owner of a Lonely Heart(Workout Mix + 156 BPM) [The Workout Heroes]
- 情义无价 [刘春美]
- Space Oddity(2006 Remastered LP Version) [Saigon Kick]
- 舞台中央 [张子轩]
- Oh, Little One [Jack Scott]
- How Could We Be Wrong [Al Bowlly]
- Coming Home [Stick Figure]
- Deer in Headlights (Live) [Owl City]
- 3 Days(Original Mix) [Unitech]
- Le Claquer De Doigts [Serge Gainsbourg]
- Rey De La Luna [Duncan Dhu]
- Un Refrain Courait Dans La Rue [Edith Piaf]
- Tong Ka Ta(Album Version) [The Lummurve]
- Adoro [Bronco&Armando Manzanero]
- LOVE [MC知一]
- Même robe qu’hier [Pomme]
- Mi Destino Fue Quererte [Helenita Vargas]
- Hound Dog [Aaron King]
- Big Big World (In the Style of Emilia Rydberg)(Karaoke Version) [Ameritz - Karaoke]
- Es Que Estas Enamorada [Lolita de la Colina]
- Goin’ Out of My Head [Done Again]
- 梦想高飞 [晓晓]
- Wanted [Perry Como]
- Per fare l’amore [Irene Grandi]
- 贝加尔湖畔(34秒铃声版) [李健]
- Heading for a Fall [Vaya Con Dios]