《Daai Liedjie》歌词

[00:00:00] Daai Liedjie - Vernon Barnard
[00:00:00] Written by:Roux Cloete/William Loots
[00:00:03] Ek onthou hoe ek en jy
[00:00:06] Kon luister na die radio
[00:00:09] Gewag het tot ons liedjie speel sodat
[00:00:12] Ek en jy ons harte in 'n song met mekaar kon deel
[00:00:18] Want elke liewe keer het jy my hart met daai woorde kom steel
[00:00:24] Kom herhaal hier in my kop
[00:00:27] Totdat die song op die radio op die radio stop
[00:00:31] Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
[00:00:35] Wat 'n glimlag weer op jou gesig sal bring
[00:00:38] Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
[00:00:41] En as dit speel dink sy aan jou
[00:00:44] Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
[00:00:47] Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
[00:00:50] Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
[00:00:53] En van alles laat vergeet
[00:00:56] Ek onthou hoe ek en jy
[00:00:59] Woorde uit liedjies vir mekaar kon sê
[00:01:02] En net hier bly tot die son gaan lê
[00:01:05] Dat ek en jy weer die ritme van ons liefde sal leer
[00:01:12] Want ek en jy weet niks sal ons stop
[00:01:14] Niks sal ons kan keer
[00:01:17] Kom herhaal hier in my kop
[00:01:20] Totdat die song op die radio op die radio stop
[00:01:24] Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
[00:01:28] Wat 'n glimlag weer op jou gesig sal bring
[00:01:31] Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
[00:01:34] En as dit speel dink sy aan jou
[00:01:37] Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
[00:01:40] Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
[00:01:43] Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
[00:01:46] En van alles laat vergeet
[00:01:49] Ek sing uit my hart uit ek sing elke woord vir jou
[00:01:55] Jy is die melodie maar die mooiste klank is ek en jy in harmonie
[00:02:07] Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
[00:02:11] 'N glimlag weer op jou gesig sal bring
[00:02:13] Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
[00:02:17] En as dit speel dink sy aan jou
[00:02:20] Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
[00:02:23] Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
[00:02:26] Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
[00:02:29] En van alles laat vergeet
[00:02:31] Want ek wil daai liedjie wees wat jy saam kan sing
[00:02:35] 'N glimlag weer op jou gesig sal bring
[00:02:38] Daai wysie wat 'n meisie in haar hart wil hou
[00:02:41] En as dit speel dink sy aan jou
[00:02:44] Ek wil daai liedjie vir jou wees op die radio
[00:02:47] Die klank wat jy hoor as jy jou hart vashou
[00:02:50] Ek wil daai liedjie wees wat jou laat dans
[00:02:53] En van alles laat vergeet
您可能还喜欢歌手Vernon Barnard的歌曲:
随机推荐歌词:
- Pagan Chronicles, Pt. 3 - All the Sinners [Forgotten Tales]
- Anima Blu [Rosanna Rocci]
- Reviens Vite Mon Amour [Richard Anthony]
- My Truly, Truly Fair [Guy Mitchell]
- 高夫_大雨还在下(DJ小鱼儿Radio mix) [DJ小鱼儿]
- So Far [Tony Bennett]
- 担当 [刘子旗]
- Cumbia China(Directo 2016) [OS RESENTIDOS]
- Venus [Sam Cooke]
- It Hurts Me So [John Lee Hooker]
- Chez Les Yé-Yé [Serge Gainsbourg]
- 4 Aces [Texas Tornados]
- Four Walls [Jim Reeves]
- LIVING FOR LOVE(B Remix) [In.Deep]
- Everybody Needs Somebody [little walter]
- I Hadn’t Anyone Till You [Patti Page]
- The First Nol [Fisher-Price Music]
- Billie Jean [Mystica]
- We Damn The Night [Helloween]
- 不跌宕故事 [刘兆伦(情桑)&渡辞&竹不约]
- Sticks And Stones [Ray Charles]
- Que Siga el Carnaval [Santiago Cruz]
- ”Amor volat undique” [Gundula Janowitz&Orcheste]
- 别在回头了 [冰颜]
- 情人新地 [Kit Ying Yuan]
- The Story [Samuel Storm]
- The War [Syml]
- 掀起你的盖头来 [小豆芽]
- 别了故乡 [潘安邦]
- Moonshine [Alee]
- 情人节的红玫瑰(伴奏) [言樊&安哲熙]
- Don’t Worry, Be Happy [The Hit Crew]
- Lullabye (Goodnight, My Angel) [Acoustic All-Stars&Aftern]
- What Is Home Without Love [The Louvin Brothers]
- You’ve Been Gone Too Long [Nina Simone]
- Twist In My Sobriety(Club Mix) [Sebastian Krieg&Strobe]
- I’m Thru With Love [Ella Fitzgerald]
- 山顶嘅朋友 [陈慧琳]
- All I Want For Christmas [Trey Songz]
- Misty [土岐麻子]
- 兄弟一条命(伴奏版) [简弘亦]