《Ons Vir Jou》歌词

[00:00:00] Ons Vir Jou - Shane
[00:00:00] Written by:S Mchallaghan
[00:00:00] H** maak jy jou mind op
[00:00:03] Met brannewyn wat jou omdop
[00:00:06] Mampoer wat jou gatskop
[00:00:10] Jou vrou is lankal raadop
[00:00:13] Hou jy van pap en wors
[00:00:16] En ly jy ook altyd dors
[00:00:19] Nou kom ons sing hierdie liedjie
[00:00:23] Ons sing hom uit volle bors
[00:00:26] Uit die blou van onse hemel
[00:00:29] Uit die dieptes van ons see
[00:00:32] Oor ons ewige gebergtes
[00:00:35] Waar die kranse antwoord gee
[00:00:38] Deur ons ver verlate vlaktes
[00:00:42] Met die kreun van ossewa
[00:00:45] Rys die stem van ons geliefdes
[00:00:48] Van ons land suid afrika
[00:00:54] H** sien jy die vrede
[00:00:56] Van die toekoms en verlede
[00:01:00] H** lank moet ons nog wag
[00:01:03] Terwyl lande vir ons lag
[00:01:06] Vat jy wat jy kan kry
[00:01:09] Terwyl anner honger ly
[00:01:13] En kan jy nog onthou
[00:01:16] Laat ons saam sing ons vir jou
[00:01:19] Uit die blou van onse hemel
[00:01:22] Uit die dieptes van ons see
[00:01:25] Oor ons ewige gebergtes
[00:01:29] Waar die kranse antwoord gee
[00:01:32] Deur ons ver verlate vlaktes
[00:01:35] Met die kreun van ossewa
[00:01:38] Rys die stem van ons geliefde
[00:01:42] Vir ons land suid afrika
[00:02:14] Uit die blou van onse hemel
[00:02:17] Uit die dieptes van ons see
[00:02:21] Oor ons ewige gebergtes
[00:02:24] Waar die kranse antwoord gee
[00:02:27] Deur ons ver verlate vlaktes
[00:02:30] Met die kreun van ossewa
[00:02:34] Rys die stem van ons geliefdes
[00:02:37] Vir ons land suid afrika
[00:02:42] Uit die blou van onse hemel
[00:02:45] Uit die dieptes van ons see
[00:02:48] Oor ons ewige gebergtes
[00:02:51] Waar die kranse antwoord gee
您可能还喜欢歌手Shane的歌曲:
随机推荐歌词:
- 夜归汉 (给爹地) [童安格]
- 别说分手你也很难受 [杨清明]
- Whalebones [Man Man]
- Sambalero [Stan Getz]
- Bad News From The Stars [Serge Gainsbourg]
- 张羽煮海.听琴 [陈丽宇]
- 别拒绝 [具仁会&MJ[韩]]
- 放手也是种福气 [高林生]
- 我真的不是故意的 [郭大麦]
- Ave Maria [Milos Vujovic]
- No Me Quieras Tanto [Hernando Aviles&Gilberto ]
- Khronos [Rotting Christ]
- Midnight [The Shadows]
- I Don’t Stand a Ghost of a Chance with You [Frank Sinatra]
- Scalinatella [Mario Maglione]
- I Wish [American Country Hits&Cou]
- Adios Paloma [Chavela Vargas]
- En Aquel Rincón (Edit 2004)(Edit 2004) [Tru La La]
- 失恋无罪 [A-Lin]
- Undivided Love [Thirsty Merc]
- De qué vas?(Directo) [Rosendo]
- Marruecos [Jose Luis Perales]
- I Can’t Dance [International Artists Ens]
- So I Get High [Jena Irene Asciutto]
- 师颂 [支慧]
- Celui qui s’en va [Damia]
- 抽烟只抽炫赫门 [MC安小宇]
- Words(Radio Edit) [Bakerstreet]
- Oh, Johnny! Oh, Johnny ! Oh! [The Andrews Sisters]
- 能幸福真好 [刘子森]
- 踩碎玻璃心的姑娘,才是好姑娘 [DJ雪樱]
- 舞动普宁(广场舞版) [陈泽玲]
- Plain Gold Ring [Nina Simone]
- 小九连环 [鞠秀芳]
- Something’s Coming [Chris Connor]
- Processional And Maria [Orchestra&Nun’s Chorus]
- Find You(Acoustic) [Nick Jonas]
- Een Beetje [Teddy Scholten&Frieda Lin]
- 31智取威虎山管叫山河换新装_耿其昌 [耿其昌]
- Talking to Ghosts [Foxes]
- 门里门外 [刘文正]