《Sit die Lig Aan》歌词

[00:00:00] Sit Die Lig Aan - Nicholis Louw
[00:00:33] Wil jy gaan wegkruip in die donker
[00:00:36] Dit is nag en niemand sal ons vang
[00:00:39] Gesteelde vrugte is mos lekker
[00:00:43] Waar kom jy vandaan
[00:00:46] In die donker sien jy niks nie
[00:00:50] Kruip jy weg of staan ek reg voor jou
[00:00:53] Wil jy speel of is jy bang
[00:00:56] Die donker gaan ons vang
[00:01:00] Sit die lig aan
[00:01:01] Ek voel jy maak my knieë lam
[00:01:03] Sit die lig aan
[00:01:04] Kom soen my oppie wang
[00:01:06] Sit die lig aan
[00:01:08] Want gogga maak vir baba bang
[00:01:10] Ek gaan jou vang
[00:01:11] Sommer want ek kan
[00:01:13] Sit die lig aan
[00:01:15] Ek voel jy maak my knieë lam
[00:01:17] Sit die lig aan
[00:01:18] Kom soen my oppie wang
[00:01:20] Sit die lig aan
[00:01:22] Want gogga maak vir baba bang
[00:01:24] Ek gaan jou vang
[00:01:25] Sommer want ek kan
[00:01:27] Sommer want ek kan
[00:01:28] Sommer want ek kan
[00:01:31] Jy steel my hart hier in die donker
[00:01:34] Sit die lig aan en kom steel hom weer
[00:01:38] As jy net vra sal ek jou gee
[00:01:41] Wat jou hart begeer
[00:01:45] As ek in jou oë kyk dan
[00:01:48] Raak my hele lewe deurmekaar
[00:01:52] In die donker voel ek beter
[00:01:55] Hoop ek kry jou daar
[00:01:58] Sit die lig aan
[00:01:59] Ek voel jy maak my knieë lam
[00:02:01] Sit die lig aan
[00:02:03] Kom soen my oppie wang
[00:02:05] Sit die lig aan
[00:02:06] Want gogga maak vir baba bang
[00:02:08] Ek gaan jou vang
[00:02:10] Sommer want ek kan
[00:02:12] Sit die lig aan
[00:02:13] Ek voel jy maak my knieë lam
[00:02:15] Sit die lig aan
[00:02:16] Kom soen my oppie wang
[00:02:18] Sit die lig aan
[00:02:20] Want gogga maak vir baba bang
[00:02:22] Ek gaan jou vang
[00:02:23] Sommer want ek kan
[00:02:25] Sal jy sal jy by my bly
[00:02:30] Jy hoort hier aan my sy
[00:02:34] Sien jy ons liefde gloei
[00:02:37] Jy's my lig in die donker
[00:02:39] Sit die lig aan
[00:02:40] Ek voel jy maak my knieë lam
[00:02:42] Sit die lig aan
[00:02:44] Kom soen my oppie wang
[00:02:46] Sit die lig aan
[00:02:47] Want gogga maak vir baba bang
[00:02:49] Ek gaan jou vang
[00:02:51] Sommer want ek kan
[00:02:53] Sit die lig aan
[00:02:54] Ek voel jy maak my knieë lam
[00:02:56] Sit die lig aan
[00:02:58] Kom soen my oppie wang
[00:03:00] Sit die lig aan
[00:03:01] Want gogga maak vir baba bang
[00:03:03] Ek gaan jou vang
[00:03:04] Sommer want ek kan
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Silence [周笔畅]
- Passion Play [William Fitzsimmons]
- Make A Sex Noise [Frank Zappa]
- It’s Over [Rod Stewart]
- Salve, Salve [Ivan Lins]
- 豆苗的朋友 [儿童读物]
- Stolz: ”In Wien gibts manch winziges Gasserl” [Fritz Wunderlich&Die Spil]
- 平凡的爱情 [李剑]
- Okie From Muskogee [Merle Haggard]
- Fallin’ [Suchmos]
- Frankie And Johnnie [Gene Vincent]
- Adán Sánchez [Jorge Cafrune]
- I’m Not Too Young to Dream [Frankie Lymon & the Teena]
- You’re Nobody Til Somebody Loves You (Party Hit) [Dance Crew United]
- Mandy [Fats Waller & His Rhythm]
- I Wonder [Brenda Lee]
- Louise [Dean Martin]
- Same Old Blues [Phantogram]
- 【故里】 [西瓜JUN]
- Centuries(175 BPM) [speedmaster]
- Can’t Stop My Heartbeat [胡芳芳]
- 戏由人生 [芳源]
- 田野的春天 [陈蓓蓓]
- Lazzarella [Roberto Murolo]
- 风霜伴我行 [邓丽君]
- Tu Peux La Prendre [Richard Anthony]
- (Live) [Lunafly]
- Left to My Own Devices [Pet Shop Boys]
- I Can’t Help It [Johnny Cash]
- Schloof Jung, Schloof Joot [BAP]
- Boogie Woogie Country Girl [Little Walter&Howlin’ Wol]
- Doch Trnen wirst du niemals sehen [Nino De Angelo]
- 玩火自焚 [孤者沈韩]
- 不怕寂寞 [李铭顺]
- New Yorks My Home [Ray Charles]
- Res [Filippo Landini]
- Sa’yo [Janno Gibbs]
- 正能量之歌 [枫桥]
- Laser Beam [Don Carlos]
- I can’t Make my Dreams Understand [Wanda Jackson]
- Busted [Ray Charles]
- 我在香格里拉等你 [莫斯满]