找歌词就来最浮云

《My Sprokiesverhaal》歌词

所属专辑: Ek Sing 歌手: Carike Keuzenkamp 时长: 04:12
My Sprokiesverhaal

[00:00:00] My Sprokiesverhaal - Carike Keuzenkamp

[00:00:00] Composed by:STEINER/CRETU/Jung/G. Van Tonder

[00:00:14] Ek wandel in 'n sprokies wêreld waar my drome my heen voer

[00:00:22] Waar die mooiste affodille in 'n see van skoonheid groei

[00:00:30] Ek dans op maat van melodieë wat geen ander plek bestaan

[00:00:38] In my drome

[00:00:41] Kan ek jou

[00:00:42] Hier kom haal

[00:00:46] Groen lê die vlaktes ver en wyd langs trotse berge

[00:00:53] En hand aan hand stap ons saam net ek en jy

[00:01:01] Daar is geen wolke in die lug daar is geen onweer hier in sig

[00:01:09] Daar is geen winde wat hier suis in my paradys

[00:01:17] Ek wandel in my sprokies wêreld wat niemand van my weg kan neem

[00:01:24] Waar al my drome sprokies drome soms so na aan werklik kom

[00:01:32] Waar ek jou weer styf kan vashou en my arms om jou vou

[00:01:40] En van vooraf

[00:01:42] Lugkastele

[00:01:44] Weer kan bou

[00:01:48] Groen lê die vlaktes ver en wyd langs trotse berge

[00:01:56] En hand aan hand stap ons saam net ek en jy

[00:02:03] Daar is geen wolke in die lug daar is geen onweer hier in sig

[00:02:11] Daar is geen winde wat hier suis in my paradys

[00:02:19] Ek wandel in 'n sprokies wêreld waar my drome my heen voer

[00:02:27] Waar die mooiste affodille in 'n see van skoonheid groei

[00:02:34] Ek dans op maat van melodieë wat geen ander plek bestaan

[00:02:43] In my drome

[00:02:45] Kan ek jou

[00:02:46] Hier kom haal

[00:03:01] Ek wandel in my sprokies wêreld wat niemand van my weg kan neem

[00:03:09] Waar al my drome sprokies drome soms so na aan werklik kom

[00:03:17] Waar ek jou weer styf kan vashou en my arms om jou vou

[00:03:25] En van vooraf

[00:03:27] Lugkastele

[00:03:29] Weer kan bou

[00:03:32] Ek wandel in my sprokies wêreld wat niemand van my weg kan neem

[00:03:40] Waar al my drome sprokies drome soms so na aan werklik kom

[00:03:48] Waar ek jou weer styf kan vashou en my arms om jou vou

[00:03:56] En van vooraf

[00:03:58] Lugkastele

[00:04:00] Weer kan bou