找歌词就来最浮云

《Oppad na Jou》歌词

所属专辑: Op Pad Na Jou 歌手: Elizma Theron 时长: 03:01
Oppad na Jou

[00:00:00] Op Pad Na Jou - Elizma Theron

[00:00:00] Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Johan Oberholzer

[00:00:00] Ek'e wou ek'e sou ek'e doen dit sommer nou

[00:00:03] Ek sal aanhou

[00:00:04] Gaan nie stop voor ek jou vashou

[00:00:06] Oppad na jou

[00:00:08] As ek die kronkelpad na jou toe vat

[00:00:13] En in my tas is liefde en my hart

[00:00:18] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne

[00:00:29] Ek'e volg die eko's van my roep

[00:00:34] Elke berg en dal sal ek deursoek

[00:00:39] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne

[00:00:51] Ek'e wou ek'e sou

[00:00:52] Ek'e doen dit sommer nou

[00:00:53] Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou

[00:00:57] Oppad na jou

[00:01:01] Ek'e wou ek'e sou

[00:01:02] Ek'e doen dit sommer nou

[00:01:03] Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou

[00:01:07] Oppad na jou

[00:01:12] Soos die Suiderkruis die lig bekruip

[00:01:16] En die maan verlig die pad vooruit

[00:01:22] Wonder ek of jy ook graag jou lippe voel teen myne

[00:01:32] Daar is niks wat ek nie sal probeer

[00:01:37] Geen rivier of berg wat my kan keer

[00:01:42] Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne

[00:01:54] Ek'e wou ek'e sou

[00:01:55] Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou

[00:01:58] Gaan nie stop voor ek jou vashou

[00:02:00] Oppad na jou

[00:02:04] Ek'e wou ek'e sou

[00:02:05] Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou

[00:02:08] Gaan nie stop voor ek jou vashou

[00:02:10] Oppad na jou

[00:02:14] Al val ek neer sal ek weer opstaan en verder in die donker gaan

[00:02:19] Geen donderstorm sal my laat terug draai

[00:02:24] Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan

[00:02:28] Met alles wat ek ooit in jou wou hê en baie meer

[00:02:34] Ek'e wou ek'e sou

[00:02:36] Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou

[00:02:38] Gaan nie stop voor ek jou vashou

[00:02:40] Oppad na jou

[00:02:44] Ek'e wou ek'e sou

[00:02:46] Ek'e doen dit sommer nou

[00:02:47] Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou

[00:02:51] Oppad na jou

随机推荐歌词: