《Ek’s Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe)》歌词

[00:00:00] Ek's Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe) - Pieter Koen
[00:00:02] Written by:Pieter Koen/Don Kelly/Marc Brendon/Johan Oberholzer
[00:00:17] Twee weke laas van jou gehoor
[00:00:20] Het jy my nommer dalk verloor
[00:00:24] Ek het gisteraand vir jou gewag
[00:00:27] En jy't alweer nie opgedaag
[00:00:31] Die briefie teen jou woonsteldeur
[00:00:34] Het ek versigtig oopgeskeur
[00:00:38] Toe val die trein pas uit
[00:00:40] Vir gister 10 voor 2
[00:00:44] Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe
[00:00:51] Soos die bloutrein reguit na jou hart toe
[00:00:58] En niks gaan my ontspoor
[00:01:01] Ek wil jou nie verloor
[00:01:06] Ek's op jou spoor oppad na jou toe
[00:01:13] Uit die oog en uit die hart
[00:01:16] Ek stem nie saam met dit nie want teen 'n 100 myl per uur
[00:01:23] Gee ek nie om nie ek speel met vuur
[00:01:27] So by de aar se stasie draai ek om
[00:01:31] Lokomotief wat nader kom
[00:01:34] Vandag stop ek 'n trein want jy is binne hom
[00:01:40] Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe
[00:01:45] Ek's oppad na jou toe
[00:01:47] Soos die bloutrein reguit na jou hart toe
[00:01:53] Reguit na jou hart toe
[00:01:54] En niks gaan my ontspoor
[00:01:58] Ek wil jou nie verloor
[00:02:02] Ek's op jou spoor oppad na jou toe
[00:02:06] Ek sal nie skuif nie dis man of muis die
[00:02:10] Vandag stop hierdie trein voor my
[00:02:13] Ek sien net vonke rook en donker
[00:02:17] Toe raak alles stil en jy is op my spoor
[00:02:22] En jy hardloop na my toe
[00:02:28] Soos die bloutrein reguit na my hart toe
[00:02:35] Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe
[00:02:40] Ek's oppad na jou toe
[00:02:42] Soos die bloutrein reguit na jou hart toe
[00:02:47] Reguit na jou hart toe
[00:02:49] En niks gaan my ontspoor
[00:02:53] Ek wil jou nie verloor
[00:02:57] Ek's op jou spoor oppad na jou toe
[00:03:04] Ek's op jou spoor oppad na jou toe
您可能还喜欢歌手Pieter Koen的歌曲:
随机推荐歌词:
- 示爱 [于立成]
- All In One [Bob Marley]
- 水泼落地难收回2009 [纪佳松]
- 为你打开一扇窗 [琅嬛书童]
- I Wonder Why [Mark Medlock]
- 样样红 [黄安]
- 第1846集_祖孙 [祁桑]
- Savion Glover(Instrumental) [P.O.S]
- 小さな虫 [実験台モルモット]
- 江海大平原 [郁钧剑]
- 祖国和少年 [儿童歌曲]
- 第一部 第032章 佳节乡愁 [曲衡]
- 可以抱你吗 [刘博]
- Luz Que Nao Se Apaga [Altemar Dutra]
- 随它吧 + Let It Go(Live) [李佩玲]
- Last Year [GUMI]
- April In Paris [Andy Williams]
- So Sambar [Jorge Ben Jor]
- Prisoner Of Love [Perry Como With Orchestra]
- Qui Belê(Ao Vivo) [Ivete Sangalo]
- Manos Unidas [Saratoga]
- I’m Nebelmeer [Puhdys]
- Baby It’s You [Smokie]
- 麻烦你让一让 [蟑螂乐队]
- 红颜旧 [官绵(赵小臭)]
- Cry to Me [SOLOMON BURKE]
- Easy On The Thieves [This Is The Kit]
- twelve Days of Christmas [The Andrews Sisters]
- Generacija sretnika [Atomsko skloniste]
- Pretty Paper [Roy Orbison]
- D-Zug [Eisbrecher]
- 每一天(伴奏) [关怡晨]
- La Gringa [Hermanos Vega]
- 我的全世界 [残凌诺&残颜诺]
- Sleepwalk(Mono) [The Shadows]
- 德噶布 [香巴拉组合]
- WHEN I’M NOT AROUND(PROD BY Lnb, Cokejazz)(Feat. EXN) [&EXN]
- 红颜叹(街舞舞曲) [流苏]
- The Last Time(Country Music Party) [Country Hit Superstars]
- Nila(Live) [Los Doltons]
- Freed from Desire [Nos Annees 90]
- 今年我们二十一二岁 [卡卡]