找歌词就来最浮云

《Sit Vanaand Op Herhaal》歌词

所属专辑: Sit Vanaand Op Herhaal 歌手: Vaughan Gardiner 时长: 03:22
Sit Vanaand Op Herhaal

[00:00:00] Sit Vanaand Op Herhaal - Vaughn Gardiner

[00:00:02] Soos n dief in die nag

[00:00:04] Het jy skelm in my hart geklim

[00:00:10] Ek het jou nie verwag

[00:00:12] En toe't die beste aand nog ooit begin

[00:00:17] Ons het gedans ons het gesing

[00:00:22] En saam het ons die wêreld tot sy knieë gebring

[00:00:26] Sit vanaand op herhaal

[00:00:28] Ek wil dit oorhê n honderd maal

[00:00:31] Speel vanaand nog n keer

[00:00:32] Van die begin af weer

[00:00:34] Sit vanaand op herhaal

[00:00:36] Ek wil alles onthou

[00:00:38] N kopie hê van elke oomblik saam met jou

[00:00:42] Sit vanaand op herhaal

[00:00:46] Sit vanaand op herhaal

[00:00:48] Sit vanaand op herhaal

[00:00:50] Ek wil dit oorhê n honderd maal

[00:00:54] Sit vanaand op herhaal

[00:00:56] Sit vanaand op herhaal

[00:01:00] Elke oomblik by jou

[00:01:02] Het soos n oomblik uit n fliek verloop

[00:01:08] En as ek kon dan sou ek

[00:01:11] My lewe vir nog so aand verkoop

[00:01:16] Want met jou aan my sy

[00:01:18] Het al die liedjies se woorde sin gemaak

[00:01:24] Met alles amper verby

[00:01:26] Het ek besef ek wil nooit ooit weer gaan slaap

[00:01:31] Ons het gedans ons het gesing

[00:01:36] En saam het ons die wêreld tot sy knieë gebring

[00:01:40] Sit vanaand op herhaal

[00:01:42] Ek wil dit oorhê n honderd maal

[00:01:45] Speel vanaand nog n keer

[00:01:46] Van die begin af weer

[00:01:48] Sit vanaand op herhaal

[00:01:50] Ek wil alles onthou

[00:01:52] N kopie hê van elke oomblik saam met jou

[00:01:56] Sit vanaand op herhaal

[00:02:00] Sit vanaand op herhaal

[00:02:02] Sit vanaand op herhaal

[00:02:04] Ek wil dit oorhê n honderd maal

[00:02:08] Sit vanaand op herhaal

[00:02:10] Sit vanaand op herhaal

[00:02:14] Kyk wat het jy reg gekry in een perfekte aand

[00:02:21] Jy't my asem gesteel in my gedagtes kom speel

[00:02:26] En my hart het by jou gaan staan

[00:02:29] Sit vanaand op herhaal

[00:02:30] Ek wil dit oorhê n honderd maal

[00:02:32] Speel vanaand nog n keer

[00:02:34] Van die begin af weer

[00:02:36] Sit vanaand op herhaal

[00:02:38] Ek wil alles onthou

[00:02:40] N kopie hê van elke oomblik saam met jou

[00:02:44] Sit vanaand op herhaal

[00:02:46] Ek wil dit oorhê n honderd maal

[00:02:49] Speel vanaand nog n keer

[00:02:50] Van die begin af weer

[00:02:52] Sit vanaand op herhaal

[00:02:54] Ek wil alles onthou

[00:02:56] N kopie hê van elke oomblik saam met jou

[00:03:00] Sit vanaand op herhaal

[00:03:05] Sit vanaand op herhaal

[00:03:06] Sit vanaand op herhaal

[00:03:08] Ek wil dit oorhê n honderd maal

[00:03:12] Sit vanaand op herhaal

[00:03:14] Sit vanaand op herhaal

[00:03:16] Sit vanaand op herhaal

您可能还喜欢歌手Vaughan Gardiner的歌曲:

随机推荐歌词: