《Kyk diep in my o》歌词

[00:00:00] Kyk diep in my oë (凝视我的眼) - 4Werke
[00:00:00] Written by:Don Kelly/Marc Brendon/Niel Schoombee
[00:00:07] Wat voel dan beter as liefde
[00:00:11] Daai gevoel wat jou laat aand wakker hou
[00:00:15] Niks is tog meer as mooi woorde
[00:00:19] Daai oomblikke wat ons vashou
[00:00:23] Dis daai doellose aande
[00:00:27] Die lag en stories en jou hand vashou
[00:00:31] Daai stoute trek in jou oë
[00:00:35] Daai spieëls waarvan ek so hou
[00:00:41] Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[00:00:46] Dis waar liefde in my bly
[00:00:50] Wat jy sien is wat jy kry
[00:00:57] Kyk diep in my oë en jy sal weet
[00:01:02] Jy is als waarvan ek hou
[00:01:06] En my hart behoort aan jou
[00:01:12] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:01:16] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[00:01:23] Oral om my sien ek jou
[00:01:27] Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar
[00:01:31] My klere ruik sommer na jou
[00:01:35] Die maan en die sterre spel jou naam
[00:01:39] O jou lippe vertroos my
[00:01:43] Jou glimlag steel die hart uit my
[00:01:47] Dis in jou stem en jou woorde
[00:01:51] Net die plek sal ek ook kry
[00:01:57] Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[00:02:02] Dis waar liefde in my bly
[00:02:06] Wat jy sien is wat jy kry
[00:02:13] Kyk diep in my oë en jy sal weet
[00:02:18] Jy is als waarvan ek hou
[00:02:22] En my hart behoort aan jou
[00:02:28] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:02:32] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[00:02:40] Verliefdheid kan jy nêrens koop nie
[00:02:45] Niemand kan jou daarvan keer nie
[00:02:48] Niks voel beter as daai simpelgeit
[00:02:57] Daai gevoel kan jy nie kies nie
[00:03:00] Tot jy dit voel sal jy nie weet nie
[00:03:05] Dis waar alles tog begin
[00:03:13] Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my
[00:03:18] Dis waar liefde in my bly
[00:03:22] Wat jy sien is wat jy kry
[00:03:29] Kyk diep in my oë en jy sal weet
[00:03:34] Jy is als waarvan ek hou
[00:03:38] En my hart behoort aan jou
[00:03:44] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:03:48] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
[00:03:56] En op wolk nommer nege wil ek bly
[00:04:00] Dit is liefde en dis wat ek by jou kry
您可能还喜欢歌手4Werke的歌曲:
随机推荐歌词:
- 爱的家园 [华语群星]
- Mirror Kissers [The Cribs]
- I Showed Her [Alabama]
- 像影子的人 [阿悄]
- Into the Fire (2015) [Burning Point]
- Deck the Halls [Dickey Lee]
- JADED [Trancemission]
- Hawaii - Bombay [Natalia LaFourcade]
- You’d Be So Nice To Come Home To [Sarah Vaughan]
- I’m Walkin [Fats Domino&The Easy Ride]
- Splatter Splatter [Moxy Fruvous]
- Somebody’s Watching Me [Scary Halloween Music]
- Boogie Woogie Santa Claus(Acoustic Session) [Matchbox Bluesband]
- Si Agua [Mia Maestro]
- How Long Has This Been Going On [Connie Francis]
- Free As A Bird [Generation Pop-Rock]
- In The Morning [Nina Simone]
- Dro(Ao Vivo) [Caetano Veloso&Gilberto G]
- So It’s Goodbye [Paul Anka]
- 一人饮酒醉 [望月科长&MC阿立]
- 天地缓缓 [鸦青]
- City of Stars [Sara Rossi]
- Smile [R5]
- The Coffee Song [Frank Sinatra]
- Lady of Spain [Mario Lanza&Ray Sinatra&T]
- Blackbird [Alter Bridge]
- Suddenly [Ella Vos]
- 泳动(Live) [孙杨]
- 天下奇闻3 [任意风烟]
- Warm [The Four Freshmen]
- Papa’s Old Fiddle [Sheb Wooley]
- Siete Caballos de Espuma [Antonio Molina]
- Who’s Cheatin’ Who [Hit Co. Masters]
- Then the Morning Comes)(In the Style of Smash Mouth Karaoke Version Teaching Vocal) [ProTracks Karaoke]
- La Nueva y la Ex [Don Gaspar]
- Jasper’s Gal [Memphis Slim]
- Come prima [Tony Dallara]
- 红郁金香 [六弦]
- Pretty Tough [Little Boots]
- 假意虚情-(单曲) [冯增辉]