找歌词就来最浮云

《DIE SIT SNELTREIN》歌词

所属专辑: SUPER SPORT RUGBY 19 TREFFERS 歌手: Zak Van Niekerk 时长: 03:41
DIE SIT SNELTREIN

[00:00:00] Die Bloubul - Steve Hofmeyr

[00:00:22] Die blou bul eet nie van die vloer af nie

[00:00:26] Die blou bul weet nie van verloor af nie

[00:00:30] Die blou bul sukkel nie sy roer af nie

[00:00:33] Nou vra jy my vir wie ek skree

[00:00:36] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

[00:00:40] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

[00:00:44] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

[00:00:48] Laat staan die sharks en die leeus

[00:00:50] En die hele blêrrie spul

[00:00:52] Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie

[00:00:55] Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie

[00:00:59] Die blou bul tjank nie by die pale nie

[00:01:03] Nou vra jy my vir wie ek skree

[00:01:06] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

[00:01:10] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

[00:01:13] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

[00:01:17] Laat staan die sharks en die leeus

[00:01:19] En die hele blêrrie spul

[00:01:21] Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie

[00:01:25] Die blou bul kan hom ook nie kielie nie

[00:01:29] Die blou bul is hy nie 'n bielie nie

[00:01:32] Nou vra jy my vir wie ek skree

[00:01:36] Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor

[00:01:40] Ek vra vir thys lourens bly op my spoor

[00:01:43] En gee vir naas botha hy stop hom oor

[00:01:47] Nou vra jy my vir wie ek skree

[00:01:51] Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang

[00:01:54] Ek het vir rubin ook maak hy jou bang

[00:01:58] Vat uli schmidt jou vas los y jou mank

[00:02:02] Nou vra jy my vir wie ek skree

[00:02:05] Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat

[00:02:09] Na hansie brewis toe hy's gans te glad

[00:02:13] Ek pass vir josie uit jy maak jou nat

[00:02:17] Nou vra jy my vir wie ek skree

[00:02:23] Die blou bul eet nie van die vloer af nie

[00:02:26] Die blou bul weet nie van verloor af nie

[00:02:30] Die blou bul sukkel nie sy roer af nie

[00:02:34] Nou vra jy my vir wie ek skree

[00:02:37] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

[00:02:41] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

[00:02:44] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

[00:02:48] Laat staan die sharks en die leeus

[00:02:50] En die hele blêrrie spul

[00:02:52] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

[00:02:55] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

[00:02:59] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

[00:03:03] Laat staan die sharks en die leeus

[00:03:05] En die hele blêrrie spul

[00:03:07] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

[00:03:10] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

[00:03:14] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

[00:03:18] Laat staan die sharks en die leeus

[00:03:20] En die hele blêrrie spul

[00:03:21] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul

[00:03:25] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul

[00:03:29] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul

[00:03:32] Laat staan die sharks en die leeus

[00:03:34] En die hele blêrrie spul

您可能还喜欢歌手Zak Van Niekerk的歌曲: