找歌词就来最浮云

《Ek’s Nog Hier》歌词

所属专辑: My Hart Is Aan Die Brand 歌手: Nicholis Louw 时长: 04:03
Ek’s Nog Hier

[00:00:01] Ek's Nog Hier - Nicholis Louw

[00:00:15] Waar ek is kry ons nie koud

[00:00:17] nie al is dit winter hier by jou

[00:00:23] En dinge wat op aarde vergaan

[00:00:25] het is dinge wat vir altyd hou

[00:00:31] Hoe dit gebeur het maak nie

[00:00:33] saak nie dis verby en als is reg

[00:00:37] En tussen ons is als vergewe

[00:00:41] want die sondaar is nou weg

[00:00:49] En my hart behoort vir

[00:00:50] altyd nou aan jou

[00:00:55] Sou jy verstaan as ek

[00:00:57] jou sê of dit verduidelik

[00:01:01] Sou jy kon keer wat met my

[00:01:03] gebeur het as jy by was

[00:01:08] Sou dit die trane op jou

[00:01:10] wang dalk net kon wegvat

[00:01:24] Babe jy huil want jy

[00:01:26] verstaan nie jy dink alles is verby

[00:01:33] Maar ek's nie in'n kis in die

[00:01:34] grond nie en Liewe Jesus sorg vir my

[00:01:41] Hoe dit gebeur het maak nie

[00:01:42] saak nie ek's jou engel ek kyk na jou

[00:01:47] Hier waar ek is is geen trane nie

[00:01:50] net die trane wat ek huil oor jou

[00:01:58] Sien my hart behoort nog

[00:02:00] altyd net aan jou

[00:02:05] Sou jy verstaan as ek

[00:02:06] jou sê of dit verduidelik

[00:02:11] Sou jy kon keer wat met

[00:02:13] my gebeur het as jy by was

[00:02:18] Sou dit die trane op jou

[00:02:20] wang dalk net kon wegvat

[00:02:24] Jy verstaan nie hoe dit voel nie

[00:02:28] Om hier voor jou te kan staan

[00:02:31] Maar ek mag nie met jou praat nie

[00:02:34] Want ek praat nou'n

[00:02:35] ander taal Probeer verstaan

[00:02:44] Want my hart behoort

[00:02:46] nog altyd net aan jou

[00:02:50] Sou jy verstaan as ek

[00:02:52] jou sê of dit verduidelik

[00:02:57] Sou jy kon keer wat met

[00:02:58] my gebeur het as jy by was

[00:03:03] Sou dit die trane op jou

[00:03:05] wang dalk net kon wegvat

[00:03:10] Want my hart behoort

[00:03:11] nog altyd net aan jou

[00:03:16] Sou jy verstaan as ek

[00:03:18] jou sê of dit verduidelik

[00:03:23] Sou jy kon keer wat met

[00:03:24] my gebeur het as jy by was

[00:03:29] Sou dit die trane op jou

[00:03:31] wang dalk net kon wegvat

[00:03:36] wegvat

[00:03:42] kon wegvat