找歌词就来最浮云

《Emmers Vol Liefde》歌词

所属专辑: Energie 歌手: Nicholis Louw 时长: 03:40
Emmers Vol Liefde

[00:00:00] Emmers Vol Liefde - Nicholis Louw

[00:00:17] Ek kan nie wag om jou vanaand te bel

[00:00:21] Kan nie wag dat jy die foon optel

[00:00:25] Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie

[00:00:33] Jy is alles wat my siel wou he

[00:00:37] Jy is alles wat my hart wil se

[00:00:41] Jy is alles en nog meer vir my

[00:00:47] Maar jy't vergeet

[00:00:51] Lyk my jy't vergeet

[00:00:55] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:00:59] Maar jy loop en mors

[00:01:03] Jy loop en mors

[00:01:07] Jy mors met my

[00:01:11] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:01:15] Maar jy loop en mors

[00:01:19] Jy loop en mors

[00:01:23] Jy mors met my

[00:01:29] Ek kyk na jou en dink aan kinders hier

[00:01:33] Kyk na jou en wat my ma sou se

[00:01:37] Kyk na jou en weet jy is my toekoms

[00:01:44] Nou ek en jy kan saam die paadjie loop

[00:01:49] Ek en jy kan saam 'n huisie koop

[00:01:53] Ek en jy het niemand anders nodig nie

[00:01:59] Maar jy't vergeet

[00:02:03] Lyk my jy't vergeet

[00:02:07] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:02:11] Maar jy loop en mors

[00:02:15] Jy loop en mors

[00:02:19] Jy mors met my

[00:02:22] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:02:27] Maar jy loop en mors

[00:02:31] Jy loop en mors

[00:02:35] Jy mors met my

[00:02:40] Ooral om jou en my siel vat liefde

[00:02:47] Op die grond en jy draai al weer weg van my

[00:02:58] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:03] Maar jy loop en mors

[00:03:07] Jy loop en mors

[00:03:11] Jy mors met my

[00:03:14] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:19] Maar jy loop en mors

[00:03:23] Jy loop en mors

[00:03:27] Jy mors met my

[00:03:31] Jy mors met my