《Sonder Jou》歌词

[00:00:00] 1000 Soene - Ge Korsten
[00:00:08] Written by:G Korsten
[00:00:16] Dit was geen toeval meer
[00:00:18] Toe ek jou sien die keer
[00:00:20] Die dag daar by die straatkafee
[00:00:24] Jy kyk my laggend aan
[00:00:26] Toe ek jou daar sien staan
[00:00:28] Ek nooi jou vir 'n koppie tee
[00:00:32] Toe ek in jou oë kyk
[00:00:35] Raak ek skoon van stryk
[00:00:37] My kop raak sommer deurmekaar
[00:00:41] Dit was my mooiste dag
[00:00:43] Toe jy vir my glimlag
[00:00:44] Van toe af bymekaar
[00:00:50] Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene
[00:00:59] Jou glimlag gee meer warmte as die son
[00:01:08] Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe
[00:01:16] Die jare deur is jy my lewensbron
[00:01:24] Geen dag meer sonder jou
[00:01:25] Dit is wat ek graag wou
[00:01:28] In liefde wat nog altyd groei
[00:01:32] Dit is wat jy my gee
[00:01:34] En diep hier in my leef
[00:01:36] Dit is soos 'n roos wat altyd bloei
[00:01:40] Jy is so mooi vir my
[00:01:42] En maak my hart so bly
[00:01:44] In liefde altyd eg en waar
[00:01:49] Dit was my mooiste dag
[00:01:51] Toe jy vir my glimlag
[00:01:53] Van toe af bymekaar
[00:01:58] Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene
[00:02:06] Jou glimlag gee meer warmte as die son
[00:02:15] Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe
[00:02:23] Die jare deur is jy my lewensbron
[00:02:32] Met elke roos gee ek jou 'n duisend soene
[00:02:40] Jou glimlag gee meer warmte as die son
[00:02:48] Geen uur wil ek nog sonder jou bly lewe
[00:02:57] Die jare deur is jy my lewensbron
[00:03:05] Die jare deur is jy my lewensbron
您可能还喜欢歌手Ge Korsten的歌曲:
随机推荐歌词:
- Girl(Album Version) [Vince Gill]
- to Luv me, I *** for u. [REDALiCE]
- 梦中的梦中的梦 [曾淑勤]
- よつばのクローバー [トラボルタP&镜音双子]
- Amanda [Don Williams]
- 绽放的玫瑰 [刘艺淼]
- 那遥远的地方(现场版) [洪辰]
- Voyage to Atlantis(Mono Single Version) [The Isley Brothers]
- 猪驾驾 好听哦 摇! [张思思]
- Hanya Teman Saja [Thavita]
- (I Got) The Fever(Remaster) [Oasis]
- Darn That Dream [Doris Day]
- Sunday Mornin’ Comin’ Down [Willie Nelson]
- 玫瑰的谎言 [童安格]
- El Cerrito Place [Rebel Rock Heroes]
- What Kind of Fool [Union Of Sound]
- My Babe [little walter]
- 爱悠悠恨悠悠 [MC喜鹊]
- 恰似你的温柔 [杨钰莹]
- Liebe war nie unser Problem [Annett Louisan]
- I Can’t Feel My Face [Walk Off the Earth]
- Miséricorde(Remastered 2017) [Edith Piaf]
- The Man Upstairs(Remastered) [Kay Starr]
- I Can’t Change Over Night [George Jones]
- ECLIPSE(エクリプス) [Project DMM]
- Nights Are Forever [贵族乐团]
- 九十九步 [MC酷牌]
- 保持清醒 [夏天Alex]
- Pardon [Dalida]
- 歌声洒满三十六个垛 [张其萍]
- Il Suffirait De Presque Rien [Serge Reggiani]
- King [UB40]
- Karamba, Karacho, ein Whisky (In Rio de Janeiro) [Heino]
- 幸福来 [黄丽芬]
- 要是一直能陪着你该多好啊 [MC南辞&泽亦龙]
- Livin’ La Vida Loca (Cardio Workout + 170 BPM) [Cardio Workout]
- Mule Train [Boxcar Willie]
- 假设死活有个开关 [代领]
- Need(Remastered) [Mudhoney]
- 我还没有男朋友 [小缘喵]
- 手望(Live) [张敬轩&王菀之]