找歌词就来最浮云

《Skilpadtepel》歌词

所属专辑: Storm van Liefde 歌手: Adam Tas 时长: 03:24
Skilpadtepel

[00:00:00] Skilpadtepel - Adam Tas

[00:00:16] Hy was die baas van 'n dorperplaas met die naam van Skilpadtepel

[00:00:23] Maar die reën bly weg sy skape vrek

[00:00:27] Hy vat sy vrou na 'n ander plek

[00:00:31] Hy was die baas van 'n verlate plaas met die naam van Skilpadtepel

[00:00:38] In die hartjie van die boesmanland

[00:00:41] Waar die son 'n christen in die hel in brand

[00:00:45] Hy bid vir reën mag god hom seën hierdie jaar

[00:00:52] En hy bid vir die here wat die hemel en sy dorpers gemaak het

[00:01:00] En met gebuigde knieë voor 'n droë krip gaan staan hy

[00:01:07] Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

[00:01:15] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:01:20] Ja en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

[00:01:27] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:01:34] Daar op Skilpadtepel

[00:01:51] Instrumenteel

[00:01:51] Hy drink sy olof bergh nou met regte coke

[00:01:55] Hy braai sy skaap op doringhout

[00:01:59] Sy veld loop geil die tweeling lam

[00:02:03] Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam

[00:02:08] Ja en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

[00:02:16] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:02:21] Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

[00:02:28] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:02:34] Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

[00:02:41] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:02:46] Oh en hy lag want dit reën weer op Skilpadtepel

[00:02:54] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:03:01] Daar op Skilpadtepel

随机推荐歌词: