找歌词就来最浮云

《In Die Huis Waar Stilte Woon》歌词

所属专辑: 10+10 歌手: Adam Tas 时长: 03:41
In Die Huis Waar Stilte Woon

[00:00:00] In Die Huis Waar Stilte Woon - Adam Tas

[00:00:08] Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhout

[00:00:17] En hyt gewoon op n plaas duskant senekal

[00:00:21] Dit was n veë plaas met 'n mooi opstal

[00:00:24] En dis moeilik om te glo

[00:00:27] Dis die huis waar stilte woon

[00:00:34] En die kamers se ruit is steeds gebreek

[00:00:38] Daar waar n kant gordyn sy tong uitsteek

[00:00:41] Die skerwe nog op die plankvloer le

[00:00:47] In die huis waar stilte woon

[00:00:51] Sy was sy vrou sy vriend sy lover

[00:00:58] En hyt haar lief soos geen ander

[00:01:05] O en sy was die ma wat sy kinders moes dra

[00:01:12] Sy was sy vrou sy vriend en sy lover

[00:01:19] Hy se my baby ek trap n bloedspoor tot hier voor ons agterdeur

[00:01:26] En voor ons god se altaar-skaaf ek nou my kniee deur

[00:01:37] En hy het haar gekry op die plaas se stoep

[00:01:40] Haar arms en haar bene was vol bloed

[00:01:44] Hyt haar vas gedruk en nog asem in haar lyf gesoek

[00:01:53] Sy was sy vrou sy vriend sy lover

[00:02:00] En hyt haar lief soos geen ander

[00:02:08] O en sy was die ma wat sy kinders moes dra

[00:02:15] Sy was sy vrou sy vriend en sy lover

[00:02:22] En hy strooi haar as in n bloedrivier

[00:02:26] Spoel tot op strande ver van hier

[00:02:29] Sodat haar siel kan woon in n sandkasteel

[00:02:33] En die kinders heel dag hul ma kan speel

[00:02:40] En laat wilde rose deur sy geraamtes rank

[00:02:44] Oggend mis

[00:02:48] Sodat vlinders vlugtig sitplek vind

[00:02:50] Op die plekke waar hy stukkend is

[00:02:56] Sy was sy vrou sy vriend sy lover

[00:03:03] En hyt haar lief soos geen ander

[00:03:11] O en sy was die ma wat sy kinders moes dra

[00:03:17] Sy was sy vrou sy vriend en sy lover

[00:03:25] Maar dis asof sy deur hom na die donker kyk

随机推荐歌词: