找歌词就来最浮云

《Wenslys》歌词

所属专辑: Patatas en Pyptabak 歌手: Adam Tas 时长: 03:58
Wenslys

[00:03:58] Vanaand sal ek jou soek

[00:03:58] oor 帽 flikkerende kers

[00:03:58] vanaand sal ek jou roep

[00:03:58] oor 帽 onvoltooide vers.

[00:03:58] Want ons harte het geweet

[00:03:58] wat ons gewetes wou vergeet

[00:03:58] en dis moeilik vir 帽 hart

[00:03:58] sonder om vir hom te breek.

[00:03:58] Ek wens vir jou

[00:03:58] lemoenbloeisels uit 帽 mooi vallei

[00:03:58] en skadubome langs die pad

[00:03:58] voor ons verder ry

[00:03:58] drome sonder heinings

[00:03:58] liefde sonder seerkry

[00:03:58] en 帽 kamer in jou hart

[00:03:58] waar 帽 engel kan gaan bly.

[00:03:58] Aan die einde van my asem

[00:03:58] sal die woorde wat ek moet s锚

[00:03:58] wat ek nou soos 帽 offer

[00:03:58] by jou voete neer wou l锚.

[00:03:58] Maar my lag voel soos 帽 leuen

[00:03:58] wat die werklikheid wegsteek

[00:03:58] en net jy en jy alleen

[00:03:58] sal ooit hierdie waarheid weet.

[00:03:58] Ek wens vir jou

[00:03:58] lemoenbloeisels uit 帽 mooi vallei

[00:03:58] en skadubome langs die pad voor ons

[00:03:58] verder ry

[00:03:58] drome sonder heinings liefde sonder

[00:03:58] seerkry

[00:03:58] en 帽 kamer in jou hart waar 帽 engel

[00:03:58] kan gaan bly.

[00:03:58] Sal jy vanaand vir oulaas

[00:03:58] my asem kom blaas

[00:03:58] sodat ek nog net eenkeer

[00:03:58] 帽 gedig oor jou lyf kan blaas

[00:03:58] en heelnag langs jou sit

[00:03:58] want die somers te verjaag

[00:03:58] en hopeloos te bid

[00:03:58] vir 帽 tweede kans vir 帽 tweede kans.

[00:03:58] Ek wens vir jou

[00:03:58] lemoenbloeisels uit 帽 mooi vallei

[00:03:58] en skadubome langs die pad

[00:03:58] voor ons verder ry

[00:03:58] drome sonder heinings

[00:03:58] liefde sonder seerkry

[00:03:58] en 帽 kamer in jou hart

[00:03:58] waar 帽 engel kan gaan bly.