《Meisiekind》歌词

[00:00:00] Meisiekind - Janita Claassen
[00:00:15] Hierdie dag belangrik my lief
[00:00:19] Die foto's in my hand het my oë bedrieg
[00:00:23] Hier was jy nog in die gradeklas
[00:00:28] Klein haarbekkie met handjies skoon gewas
[00:00:33] Hier jou kleinboet hy kon jou so pla
[00:00:37] Geduld word mos van ma's gevra
[00:00:42] Hier nou met die afskeidsdans
[00:00:46] Jou rok so mooi oë sterreglans
[00:00:53] Vandag is jou troudag my meisie
[00:00:58] Jy word 'n vrou my kind
[00:01:02] Mag vreugde groei deur die jare
[00:01:07] Hierdie jou dag toekoms wat wag
[00:01:11] My liefste my meisiekind
[00:01:18] Jy gaan weg dis soos die lewe is
[00:01:23] My meisiekind ek sal jou baie mis
[00:01:28] Daar is plek in ons familiekring
[00:01:32] Vir hom wat jou vreugde bring
[00:01:37] Meisiekind dis jou huweliksfees
[00:01:41] Ek sal nie huil ek sal net vrolik wees
[00:01:46] Hierdie môre reeds pêrelgrou
[00:01:50] Word wakker lief
[00:01:51] Die toekoms wag vir jou
[00:01:57] Vandag is jou troudag my meisie
[00:02:02] Jy word 'n vrou my kind
[00:02:06] Mag vreugde groei deur die jare
[00:02:11] Hierdie jou dag toekoms wat wag
[00:02:15] My liefste my meisiekind
[00:02:22] Vandag trou ma se meisie
[00:02:27] En tog bly jy ma se kind
[00:02:31] Ons liefde sal groei deur die jare
[00:02:36] Hierdie jou dag toekoms wat wag
[00:02:40] Vir mamma se meisiekind
[00:02:48] Hierdie jou dag toekoms wat wag
[00:02:52] Vir mamma se meisiekind
您可能还喜欢歌手Janita Claassen的歌曲:
随机推荐歌词:
- Reach(Album Version) [Noel Gourdin]
- 赤桑镇选段 [京剧]
- 他她与它 [拾音社]
- I Think We’re Alone Now [Tiffany]
- 夜幕降临的街 [Noel ()&Dynamicduo]
- 也许你一直都不被了解过 [张萌萌]
- 驿(Remaster) [李采霞]
- The Way You Look Tonight [Ella Fitzgerald]
- 尪亲某亲老婆爬车辚 [小妮妮&婷婷]
- Who’s that girl(The Attic Remix) [Darin]
- Orleans Parish Prison [Johnny Cash]
- Vieneme ’nzuonno [Sergio Bruni]
- Under Your Spell Again [Skeeter Davis]
- Whiskey Lullaby [The Hit Co.]
- Who Says [Boombastic]
- They Say(12-19-38) [Artie Shaw]
- La Tuza [Grupo Son Jarocho]
- 歌曲漫谈 [孙越&岳云鹏]
- 慕辰寒歌 [君の横颜]
- Hun Sagde [Ukendt Kunstner]
- It’s My Life [Alcatrazz]
- Lazy River [Louis Armstrong & His Orc]
- I’ve Got You Under My Skin(Remastered 2016) [Mavis Rivers And Shorty R]
- 再一次拥抱 [刘德华]
- Sideshow [Blue Magic]
- I Wanna Know You [Hannah Montana&David Arch]
- What a Mouth(What a North and South) [Tommy Steele]
- 用心牵着你的手 [魏巍]
- Las golondrinas [Jorge Cafrune]
- The Old Piano Roll Blues [The Andrew Sisters&Danny ]
- Dívka toulavá [Ladislav taidl&Sbor Lubom]
- Give Peace a Chance (In the Style of Plastic Ono Band)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- Hit Me Up-5(In the Style of Gia Farrell (Karaoke Version With Backup Vocals)) [ProTracks Karaoke]
- Thelorian Lizard [Royal Mail]
- Inocente Pobre Amiga [Elsa Garcia]
- 【demo】在梵高的星空下 [泠鸢yousa]
- Kiss Me Baby [Ray Charles]
- 存在和活着 [方方YKM]
- The Wanderer(Remastered) [Dion]
- Laserlight [Corinne Estefani]
- 好兄弟 [汤潮]
- 重回汉唐 [孙异]