《Rolbos》歌词

[00:00:00] Rolbos - Janita Claassen
[00:00:21] O jou rolbos van verlange
[00:00:25] Sal jy my dan nooit laat staan
[00:00:30] In my klein geheime kampie
[00:00:34] Waai jy teen die drade aan
[00:00:39] Vlug ek selfbedrog reaksie
[00:00:43] Na die son en see en strand
[00:00:48] Soek ek steeds vergeefs twee spore
[00:00:52] In die nat streep van die Sand
[00:00:57] O jou rolbos waai bos tolbos
[00:01:02] Ek kan mos ook voel weet jy
[00:01:06] Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:01:08] Die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:01:16] O jou rolbos waai bos tolbos
[00:01:20] Ek kan mos ook voel weet jy
[00:01:25] Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:01:27] Die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:01:39] En al sou ek in verbeelding
[00:01:43] Na die verre ruimtes gaan
[00:01:48] Vind ek tolbos in die kraters
[00:01:52] Van my hart se dooie maan
[00:01:57] O jou rolbos van verlange
[00:02:01] Sal jy my nooit rus laat vind
[00:02:06] Sal jy aan my hart bly rasper
[00:02:10] As jy skarrel voor die wind
[00:02:15] O jou rolbos waai bos tolbos
[00:02:20] Ek kan mos ook voel weet jy
[00:02:24] Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:02:26] Die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:02:33] O jou rolbos waai bos tolbos
[00:02:38] Ek kan mos ook voel weet jy
[00:02:42] Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:02:45] Die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:02:57] Rolbos waai tolbos
[00:03:01] Ek kan mos ook voel weet jy
[00:03:05] Waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:03:08] Die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:03:15] Rolbos waai tolbos draai
[00:03:19] Ek kan mos ook voel weet jy
[00:03:24] Weet jy weet jy weet jy
您可能还喜欢歌手Janita Claassen的歌曲:
随机推荐歌词:
- Our Story [天炫男孩]
- 没什么大不了 [Angela]
- 母亲的草原 [阿木古楞]
- 守护星 [梦飞船]
- My Shadow [Keane]
- Colour [Seal]
- 无敌 [林一峰]
- 爱你爱得心好累 [网络歌手]
- 巴拉拉小魔仙 [佚名&Lite&巴拉拉小魔仙]
- Empath [The Echoing Green]
- 下一站.再爱你 [郭美美]
- River Deep Mountain High [Allison Durbin]
- The Way I Walk [Jack Scott]
- Silhouettes [The Crests]
- The Monkey Time [Major Lance]
- I Know How the River Feels [BFM Hits]
- The Fighter [Rockster Modern]
- Monche gehn früher(Album Version) [Seer]
- Mitten im Sommer (Radio Version) [Peterlicht]
- Lejos de Buenos Aires [Miguel Calo&Raúl Berón]
- Cruise(Dance Remix) [Ibiza Dance Party]
- Solitude [Pat Boone]
- Shorty Got Ass(feat Da Horsemen) [Diamond K]
- Want Ad Blues [John Lee Hooker]
- 蝶儿总在空中飞 [MC凯泽&高迪]
- 失恋第四个星期(完) [子傅]
- School Is Out [Gary U.S. Bonds]
- Mary Had a Little Lamb [Double Trouble&Steve Ray ]
- 从今以后爱自己 [云飞儿]
- Fake Love [汽水先生&AKE]
- 不得 [璩晶]
- 那姑娘是我的 [龙光青]
- Rastaman [Nightwork]
- Best Behavior (N-Dubz Tribute Version) [Party Hit Kings]
- Komm ein bisschen mit nach Italien [Caterina Valente]
- People [Ella Fitzgerald]
- 忍 [吴雨霏]
- 十年路(ROCK版) [腾讯人]
- Just Give Me a Reason(feat. Nate Ruess) [P!nk&Nate Ruess]
- 小动作(Club Mix) [岑日珈]
- Mami [Romeo Santos]