找歌词就来最浮云

《Halala Afrika》歌词

所属专辑: Kings of africa 歌手: Johannes Kerkorrel 时长: 05:37
Halala Afrika

[00:00:00] Halala Afrika - Johannes Kerkorrel

[00:00:04] Toe die wêreld hier nog jong was

[00:00:08] En die horison wyd en oop

[00:00:12] Was dit groen hier in die halfrond

[00:00:17] Suid van die ewenaar

[00:00:21] En in die skemer as die son sak

[00:00:25] En die beeste huis toe loop

[00:00:30] Klink die roepstem van die vrouwe oor

[00:00:34] Die heuvels van die land

[00:00:38] Halala halala ewig is ons afrika

[00:00:46] Halala halala ewig is ons afrika

[00:00:55] Tula tula mtanami

[00:00:59] Tula tula sanaboni

[00:01:03] Tula tula mtanami

[00:01:07] Ubab uzobuya sihlale naye

[00:01:11] Ubab uzobuya sihlale sonke

[00:01:15] Hmmm-hmmm

[00:01:18] Toe kom die skepe uit die weste

[00:01:22] Wit seile oor die see

[00:01:26] Om te vra vir kos en water

[00:01:30] En te bly vir so veel meer

[00:01:34] En die land wat een tyd oop was

[00:01:39] Die land het ons verruil

[00:01:43] Vir die ghetto's van die

[00:01:45] Stede is ons koperdraad gegee

[00:01:51] Halala halala halala halala

[00:01:55] Ewig is ons afrika

[00:01:58] Kamnandi

[00:01:59] Halala halala halala halala

[00:02:03] Ewig is ons afrika

[00:02:08] Tula tula mtanami

[00:02:11] Tula tula sanaboni

[00:02:16] Tula tula mtanami

[00:02:19] Ubab uzobuya sihlale naye

[00:02:23] Ubab uzobuya sihlale sonke

[00:02:28] Hmmm-hmmm

[00:03:03] Daar was rykdom in die maag

[00:03:07] Van ons moeder afrika

[00:03:11] Diamante en ook steenkool

[00:03:16] Goud edel metaal

[00:03:19] En die mense word die slawe hier

[00:03:24] Want die mense word betaal

[00:03:28] Om te tonnel in die aarde elke

[00:03:32] Greintjie uit te haal

[00:03:36] En die groot en oop grasvlaktes

[00:03:40] Span dit toe met doringdraad

[00:03:44] En van die olifant tot die gemsbok al

[00:03:49] Die diere moes kom buig

[00:03:53] Voor die mag van die grootwildjagter

[00:03:57] Voor die mag van sy groot geweer

[00:04:01] Totdat net die stilte oorbly

[00:04:05] Totdat net die stilte heers

[00:04:09] Halala halala halala halala

[00:04:13] Ewig is ons afrika

[00:04:16] Kamnandi

[00:04:17] Halala halala halala halala

[00:04:21] Ewig is ons afrika

[00:04:26] Halala halala halala halala

[00:04:30] Ewig is ons afrika

[00:04:33] Kamnandi

[00:04:34] Halala halala halala halala

[00:04:38] Ewig is ons afrika

[00:04:43] Halala halala halala halala

[00:04:47] Ewig is ons afrika

[00:04:50] Kamnandi

[00:04:51] Halala halala halala halala

[00:04:55] Ewig is ons afrika

[00:04:58] Kamnandi

[00:04:59] Halala halala halala halala

[00:05:03] Sasiphila

[00:05:05] Sasiphila

[00:05:06] Kamnandi

[00:05:07] Kamnandi

[00:05:08] Halala halala halala

[00:05:11] Mayibuye Afrika

[00:05:14] Sasidjapolutjoloythina

[00:05:16] Halala halala halala halala

[00:05:20] Sasiphila

[00:05:21] Sasiphila

[00:05:22] Kamnandi

[00:05:23] Kamnandi

[00:05:24] Halala halala halala mayibuye Afrika

您可能还喜欢歌手Johannes Kerkorrel的歌曲:

随机推荐歌词: