《Hoe Ek Voel》歌词

[00:00:00] Hoe Ek Voel - Johannes Kerkorrel
[00:00:08] As ek jou kon vertel
[00:00:17] As ek jou net kon laat sien
[00:00:24] Sou ek 'n skilder opdrag gee
[00:00:29] Om 'n prent vir jou te verf
[00:00:33] En as hy eindelik klaarmaak
[00:00:37] As hy sy meesterstuk voltooi
[00:00:42] Sou jy weet jy sou weet
[00:00:45] As jy teen die tyd nog vergeet
[00:00:49] Hoe ek voel hoe ek voel
[00:00:57] Oor jou
[00:01:25] As ek jou net kon laat sien
[00:01:34] As ek jou net kon laat lees
[00:01:42] Sou ek 'n faxmasjien gaan huur
[00:01:46] En gedigte vir jou stuur
[00:01:50] En as jy anderkant dit kry
[00:01:54] As jy dit uithaal en jy kyk
[00:01:58] Sou jy weet jy sou weet
[00:02:03] As jy teen die tyd nog vergeet
[00:02:07] Hoe ek voel hoe ek voel
[00:02:15] Oor jou
[00:02:43] As ek jou net kon laat lees
[00:02:51] As ek jou net kon laat hoor
[00:02:59] Sou ek 'n koor na jou toe stuur
[00:03:04] Serenade in die laatnaguur
[00:03:07] En as jy wakker word een aand
[00:03:12] En jou vensters staan wyd oop
[00:03:16] Sou jy weet jy sou weet
[00:03:20] As jy teen die tijd nog vergeet
[00:03:24] Hoe ek voel hoe ek voel
[00:03:32] Oor jou
[00:03:41] Jy sou weet
[00:03:45] Jy sou dit weet
[00:03:50] Jy sou dit weet
[00:03:53] Jy sou dit weet
[00:03:57] As jy teen die tijd nog vergeet
[00:04:02] Hoe ek voel hoe ek voel
[00:04:10] Oor jou
您可能还喜欢歌手Johannes Kerkorrel的歌曲:
随机推荐歌词:
- In Your Lair, Bear [Marissa Nadler]
- Say What I Feel [The Overtones]
- Lord Have Mercy [North Mississippi Allstar]
- Wait a Minute [Danko Jones]
- Good Rockin’ Tonight [Elvis Presley]
- Live (Right Now) [Cee Lo Green]
- I Need Somebody [? and the Mysterians]
- Warning [Gregory Isaacs]
- I Am Changing [Glee Cast Version] [Glee Cast]
- Adieu Mon Coeur [Edith Piaf]
- Been Hurt [muzzle]
- Seperti Magic [Shae]
- I’m Walking Through Heaven With You [Peggy Lee]
- Me Contaron Que Bajo el Asfalto(En Vivo en Shams) [Sandra Mihanovich]
- Mambo de Paree [Eartha Kitt]
- Try Sleeping With A Broken Heart [The Popettes]
- Sonny Boy [Al Jolson]
- Hello [DJ Kee]
- Geometric space [いとうかなこ]
- Ye Banks And Braes [Allan Bruce]
- Little Darlin’ [The Diamonds]
- Everybody in Love(Put Your Hands Up) [The Vocal Masters]
- Soul Man Professional Backing Track [You Entertain]
- A Sleepin’ Bee [Barbra Streisand]
- Love Me or Leave Me [Peggy Lee]
- A Paris [Lucid Beausonge]
- Playing for Keeps [Elvis Presley]
- 中华童谣 [小荧星合唱团]
- My Funny Boy [Katey Laurel]
- Goin’ To Chicago Blues [Billie Holiday]
- Believe(Explicit) [Hollywood Undead]
- I Thank You [Rebecca St. James]
- 爱啊爱啊 [苏杭]
- He Loves Me [Tramaine Hawkins]
- 当我唱起这一首歌(伴奏) [名决]
- Swanee [Dean Martin]
- Da Chi(Y De Ahi) [Mina]
- 如意东方 [伊泓远]
- I Don’t Hurt Anymore [Dinah Washington&Hal Moon]
- 谁人叫你爱着行船人 [林翠萍]