找歌词就来最浮云

《Skilpadtepel》歌词

所属专辑: 10+10 歌手: Adam Tas 时长: 03:23
Skilpadtepel

[00:00:00] Skilpadtepel - Adam Tas

[00:00:08] Written by:Adam Tas

[00:00:16] Hy was die baas van 'n dorperplaas

[00:00:20] Met die naam van skilpadtepel

[00:00:23] Maar die reën bly weg sy skape vrek

[00:00:27] Hy vat sy vrou na 'n ander plek

[00:00:31] Hy was die baas van 'n verlate plaas

[00:00:34] Met die naam van skilpadtepel

[00:00:38] In die hartjie van die boesmanland

[00:00:41] Waar die son 'n

[00:00:43] Christen in die hel in brand

[00:00:45] Hy bid vir reën mag god hom seën hierdie jaar

[00:00:52] En hy bid vir die here wat die hemel en sy dorpers gemaak het

[00:00:59] En met gebuigde knieë voor 'n droë krip gaan staan hy

[00:01:06] Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

[00:01:14] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:01:19] Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

[00:01:26] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:01:33] Daar op skilpadtepel

[00:01:51] Hy drink sy olof bergh nou met regte coke

[00:01:55] Hy braai sy skaap op doringhout

[00:01:58] Sy veld loop geil die tweeling lam

[00:02:02] Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam

[00:02:07] Ja en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

[00:02:14] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:02:20] Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

[00:02:27] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:02:33] Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

[00:02:40] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:02:46] Oh en hy lag want dit reën weer op skilpadtepel

[00:02:54] En sy koring kom sy gannatjies blom

[00:03:00] Daar op skilpadtepel

随机推荐歌词: