找歌词就来最浮云

《Stuur Groete Aan Mannetjies Roux》歌词

所属专辑: Deur My Venster 歌手: Refentse 时长: 03:18
Stuur Groete Aan Mannetjies Roux

[00:00:00] Stuur Groete Aan Mannetjies Roux - Laurika Rauch

[00:00:02] Written by:Chris Torr

[00:00:05] My oom se motor is 'n ou masjien

[00:00:10] Hy maak dit vol met dieselien

[00:00:16] En hy sing in die strate as hy ons kom sien

[00:00:21] My oom is oud en ek is skaars dertien

[00:00:26] My oom drink koffie en my tannie tee

[00:00:32] Ek vra oor die reën en hy sê janee

[00:00:37] En hy drink soet koffie met sy een oog toe

[00:00:42] En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

[00:00:48] O stuur ons net so 'n bietjie reën

[00:00:54] My oom het 'n tenk vol dieselien

[00:00:59] En seën my pa en seën my ma

[00:01:04] En my oom op sy plaas in Afrika

[00:01:09] Maar oom het gesukkel op die plaas

[00:01:15] Want die son was te warm en die reën te skaars

[00:01:20] En die man van die bank het net sy kop geskud

[00:01:26] Want my oom ja my oom was te diep in die skuld

[00:01:31] My oom se motor is 'n ou masjien

[00:01:37] Hy maak dit vol met dieselien

[00:01:42] En hy ry na die lande in die oggenddou

[00:01:47] Die lande vaal en sy oë grou

[00:01:53] O stuur ons net so 'n bietjie reën

[00:01:59] My oom het 'n tenk vol dieselien

[00:02:04] En seën my pa en seën my ma

[00:02:09] En my oom op sy plaas in Afrika

[00:02:15] En as jy in die oggend in die lande stap

[00:02:20] Hoor jy nog sy motor met sy klak klak klak

[00:02:25] Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe

[00:02:31] In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux

[00:02:37] O stuur ons net so 'n bietjie reën

[00:02:42] My oom het 'n tenk vol dieselien

[00:02:47] En seën my pa en seën my ma

[00:02:52] En my oom op sy plaas in Afrika

[00:02:58] En seën my pa en seën my ma

[00:03:03] En my oom op sy plaas in Afrika

您可能还喜欢歌手Refentse的歌曲: