找歌词就来最浮云

《Oom Faan se Plaas》歌词

所属专辑: My Hart Bly in ’n Taal 歌手: Refentse 时长: 02:25
Oom Faan se Plaas

[00:02:25] dis donderdag op die plaas

[00:02:25] en die bure se ons raas

[00:02:25] maar die muller seuns hulle is mos kras na die richelieu in die kas

[00:02:25] die manne sit en hoender braai

[00:02:25] en die girls se koppe maak tikki draai

[00:02:25] dis toe dat als begin gebeur

[00:02:25] ag please meneer soen my nog n keer

[00:02:25] maar dit is lente op oom faan se plaas

[00:02:25] dis lente op oom faan se plaas

[00:02:25] en die bottel is die baas

[00:02:25] ja dit is lente op oom faan se plaas

[00:02:25] dis lente op oom faan se plaas

[00:02:25] en almal het n hoofpyn niemand raas

[00:02:25] dis maandag oggend vroeg

[00:02:25] ons was nog sondag ini kroeg

[00:02:25] want die 14 se mengelmoes was vir ons almal n bietjie woes

[00:02:25] piet het weer op sannie geceat met daai blonde girl of was dit angelique

[00:02:25] op naweek kry hy soen my griep en n uur daarna het hy dronk verdriet dan sing hy:

[00:02:25] maar vrydag

[00:02:25] is dit weer lente op oom faan se plaas

[00:02:25] dis lente op oom faan se plaas

[00:02:25] en die bottel is die baas

[00:02:25] ja dit is lente op oom faan se plaas

[00:02:25] dis lente op oom faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas

[00:02:25] mnr brian na die hoof se kantoor asb mnr brian

[00:02:25] mntlr brian in die hoor se kantoor

[00:02:25] want die rek punte lyk weer goor

[00:02:25] ag susanna ek verlief versmoor

[00:02:25] ek het my hart by jou verloor

[00:02:25] soos die onderdorp se troebadoer

[00:02:25] met n smile vir jou loer

[00:02:25] maar vrydag

[00:02:25] is dit weer lente op oom faan se plaas

[00:02:25] dis lente op oom faan se plaas

[00:02:25] en die bottel is die baas

[00:02:25] ja dit is lente op oom faan se plaas

[00:02:25] dis lente op oom faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas

您可能还喜欢歌手Refentse的歌曲:

随机推荐歌词: