《Ou Ryperd》歌词

[00:00:00] Ou Ryperd - Dozi
[00:00:08] Ou ryperd ons ry die pad tesame
[00:00:16] Ou ryperd so deur die lewensbane
[00:00:24] Wanneer jou rydag oor is
[00:00:28] Gaan jou ou lyf lekker rus
[00:00:32] Jy ou ryperd van my
[00:00:40] Jaag maar aan ou maat
[00:00:42] Die maan skyn helder vanaand
[00:00:48] Jaag maar aan ou maat
[00:00:50] My mooientjie sy wag vir my vanaand
[00:00:56] O hoor hoe tjank die jakkals
[00:00:58] Op die rivier se brug
[00:01:00] En dra my op jou lekker ou rug
[00:01:04] Jaag maar aan ou maat
[00:01:06] Want my nooientjie sy wag daar vanaand
[00:01:15] Jippie jippie jip
[00:01:16] My ou perd
[00:01:20] Daar is voer en rus
[00:01:22] En jy doen jou bes my ou perd
[00:01:29] Dra my oor die rivier se brug
[00:01:32] Dra my op jou lekke ou rug
[00:01:36] Na my nooi sannie
[00:01:38] Die dogter van tant annie op die plaas
[00:01:44] Ou ryperd ons ry die pad tesame
[00:01:52] Ou ryperd so deur die lewensbane
[00:02:00] Wanneer jou rydag oor is
[00:02:04] Sal jou ou lyf lekker rus
[00:02:08] Jy ou ryperd van my
[00:02:16] Jippie jippie jip
[00:02:18] Jippie jippie jip
[00:02:20] My ou perd
[00:02:24] Daar is voer en rus
[00:02:26] En jy doen jou bes my ou perd
[00:02:33] Dra my oor die rivier se brug
[00:02:36] Dra my op jou lekke ou rug
[00:02:40] Na my nooi sannie
[00:02:43] Die dogter van tant annie op die plaas
[00:02:48] Jippie jippie jip
[00:02:50] Jippie jippie jip
[00:02:52] My ou perd
[00:02:56] Daar is voer en rus
[00:02:58] En jy doen jou bes my ou perd
[00:03:04] Dra my oor die rivier se brug
[00:03:08] Dra my op jou lekke ou rug
[00:03:12] Na my nooi sannie
[00:03:14] Die dogter van tant annie op die plaas
[00:03:20] Na my nooi sannie
[00:03:22] Die dogter van tant annie op die plaas
[00:03:28] Na my nooi sannie
[00:03:30] Die dogter van tant annie op die plaas
您可能还喜欢歌手Dozi的歌曲:
随机推荐歌词:
- All For You [任书怀]
- Set ’Em Up Joe(Album Version) [Jamey Johnson]
- Slavery Days [Burning Spear]
- The Day of the Dawn [Opus]
- 情缘 [谢军]
- 孤单的心痛 [杨嘉淋&何俊彤]
- 中文舞曲 钱钱钱 dj 版 [网络歌手]
- 甩锯低调设荟澎湃嗨,不爱7妹不应该 [7妹]
- 一个人游游荡荡(Remastered) [曾淑勤]
- 吉祥如意 [龚玥]
- Someone See [Dogwood]
- Don’t Pity Me [Dion & The Belmonts]
- Coldwater Canyon [Something For Kate]
- Zum Gali Gali [Juice Music]
- Doa(Album Version) [Tangga]
- Together [Connie Francis]
- It Will Have To Do Until The Real Thing Comes Along [Aretha Franklin]
- Silent Night, Holy Night [Andy Williams]
- I’m Alone Again [Alison Krauss]
- Walking in the Air [Festive Fever]
- In the Music [Robert Randolph&The Famil]
- La Rumba Del Pollo (Contains Hidden Track ”Nevius”) [Carlos Jean]
- Glitter and be gay [London Philharmonic Orche]
- Hark! The Herald Angels Sing [The Lennon Sisters]
- Dance Like We’re Making Love(Ms Mix) [Gabrielle]
- Fame [JES]
- Love Runs Out(Acoustic Bossa Version) [Bar Lounge]
- Silhouette [Bundes Jugend Jazz Orches]
- Drum [Hubdy]
- 情歌赛过春江水(伴奏) [云朵&韩冰]
- Drive [Britta Phillips]
- Light In the Air [Lia]
- 东方红 [薛优军]
- For The Very First Time [Petula Clark]
- La Vie En rose [Louis Armstrong]
- Then You’ve Never Been Blue [Ella Fitzgerald]
- This Is How We Do(Remix) [Ultimate Pop Hits! Factor]
- When [Showaddywaddy]
- Life’s Railway To Heaven [Oak Ridge Boys]
- 我只在乎你 [汤妈]
- It’s My Party(C’est Ma Fête) [Lesley Gore]
- 雪莲公主(原创) [高音]