《Liza se Klavier》歌词

[00:00:00] Liza se Klavier - Dozi
[00:00:20] Ek het 'n vriendin ver by die blou see
[00:00:28] Teen die hang van tafelberg
[00:00:32] As die son sak
[00:00:34] Speel
[00:00:35] Sy die mooiste melodiëe
[00:00:44] Haar vingers ken die pad
[00:00:48] Opgesluit in wit en swart
[00:00:53] Die klavier se grootste vreugde hartseer en
[00:01:00] Verlange verstaan die
[00:01:02] Hart se diepste smart
[00:01:09] Ja die hele wereld word stil
[00:01:13] En luister in die
[00:01:15] Donker uur
[00:01:17] Na die naggeluide van lisa se klavier
[00:01:25] Ja die hele wereld word stil
[00:01:30] En luister in die
[00:01:31] Donker uur
[00:01:34] Na die naggeluide van lisa se klavier
[00:01:51] Ek al staan op
[00:01:56] Haar balkon ek drink
[00:02:00] Haar
[00:02:01] Appelkoostee
[00:02:01] Kyk uit na kaapstad in die nag die liggies en
[00:02:07] Die swart swart see
[00:02:15] Ja die hele wereld word stil en luister in die
[00:02:21] Donker uur
[00:02:23] Na die naggeluide van lisa se klavier
[00:02:31] Ja die hele wereld word stil en luister in die
[00:02:37] Donker uur
[00:02:39] Na die naggeluide van lisa se klavier
[00:02:51] En onder op die sypaadjie sien ek die bergie en
[00:02:55] Sy maat
[00:02:59] Staan op en opkyk ver na bo vannuit die vullis
[00:03:06] Van oranjestraat
[00:03:14] Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel
[00:03:20] Stroom
[00:03:23] Lank na twaalf met die deure oop al moan die
[00:03:28] Bure ookal hoe
[00:03:30] Word lisa elke boemelaar se droom
[00:03:38] Ja die hele wereld word stil en luister in die
[00:03:44] Donker uur
[00:03:46] Na die naggeluide van lisa se klavier
[00:03:54] Ja die hele wereld word stil en luister in die
[00:04:00] Donker uur
[00:04:02] Na die naggeluide van lisa se klavier
您可能还喜欢歌手Dozi的歌曲:
随机推荐歌词:
- Every Six Seconds [O-Town]
- 雨点 [林子祥]
- Obsessed [Mariah Carey]
- garden loy [Spangle call Lilli line]
- When You’re On Top [The Wallflowers]
- Vagi ja voim [Metsatoll]
- Favourite Mistake [MIHALIS]
- Alles hat seine Zeit(Demoversion) [Unheilig]
- Still On Your Side [Rene Froger]
- Cherryl’s Goin’ Home [The Cascades]
- ALL OF ME [Lawrence]
- I Don’t See Me In Your Eyes Anymore [Jim Reeves]
- Was ich singe [Alexander Knappe]
- L’ora dell’amore [I Camaleonti&Sergio Endri]
- Rocks In My Bed [Duke Ellington]
- Sold My Soul [Danko Jones]
- My Girl [The Mobsters]
- 4 X 1 [Jackson Do Pandeiro&Almir]
- That Should Be Me(EP Version) [Justin Bieber&Rascal Flat]
- Money [Zhu]
- Rhythm Of The Night [Fedde Le Grand]
- 中国传媒大学校歌 校园里有一排年轻的白杨 [群星]
- Ay para Navidad(Andean Christmas) [Mauricio Venegas-Astorga&]
- The Twelfth of Never [Andy Williams]
- Charming Billy [Johnny Preston]
- I’ll Be Seeing You [Dinah Shore&André Previn]
- 第178集_大明英烈 [单田芳]
- Life [许永生]
- 遗落的画面 [郑颖杰]
- Wake Up Dead(2004 Remastered) [Megadeth]
- 一生一世都永远爱你(DJ版) [杨军]
- 自由の彼方 [乃木坂46]
- 画中的你 [巴韵阳]
- Sea Of Monsters(Remaster) [George Martin]
- 几度梦回大唐 [MC博瑞]
- 冲出魔咒 [杨雨阳]
- My Mother’s Eyes [Arthur Prysock]
- Dos Arbolitos [Aida Cuevas]
- Christmas Day [Eddie Fisher]
- Tutti Frutti [Little Richard]
- High Hopes [The Top Orchestra]