《Dis ’n Land》歌词
[00:00:00] Dis 'n Land - Snotkop
[00:00:01] Written by:Siegel/Meinunger/Johan Stemmet/Francois Henning
[00:00:13] Gee my 'n oomblik asseblief laat ek vertel
[00:00:16] Van 'n land waarin ek woon drome droom wel
[00:00:20] Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae
[00:00:23] Was net 'n laitie in die vrystaat op die plaas ja
[00:00:26] Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos
[00:00:29] Brandewyn en coke om die probleme op te los
[00:00:32] En tannie carika op die radio wat sing
[00:00:35] En ons skree hard vir die bokke om die beker terug te bring ja
[00:00:39] Hierdie land wat my gelove het
[00:00:43] Dis 'n land van kleure en klank
[00:00:46] Dis 'n land van oorvloed en dank
[00:00:49] Dis 'n land wat almal na strewe
[00:00:55] Dis 'n land sonder horison en
[00:00:59] Dis 'n land wat weet hy kan
[00:01:02] Op 'n bly plek leer jy vir my
[00:01:08] Gee my 'n oomblik asseblief
[00:01:10] Laat ek vertel
[00:01:11] Van 'n land waarin ek woon
[00:01:13] Al die drome wat ek droom ja
[00:01:15] Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots
[00:01:18] Te sê ek is afrikaans en dit bedoel
[00:01:21] Om 'n bunnychow te eet en die dibajive te doen
[00:01:24] Om huisgenoot
[00:01:25] Stellenbosch en mannetjie roux
[00:01:27] Dis die capeflats die kaptein loftes toe
[00:01:30] Maak die venter wawyd oop as jy namakwaland toer
[00:01:33] En voel die wind
[00:01:37] Dis 'n land van kleure en klank
[00:01:41] Dis 'n land van oorvloed en dank
[00:01:44] Dis 'n land wat almal na strewe
[00:01:51] Dis 'n land sonder horison en
[00:01:54] Dis 'n land wat weet hy kan
[00:01:57] Op 'n bly plek leer jy vir my
[00:02:04] Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys
[00:02:06] Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis
[00:02:10] Dis die land van goeie hoop en tassenberg
[00:02:13] Die komma in jou bloed die kombers oor tafelberg
[00:02:16] Altyd gedroom om te kan wees soos david kramer
[00:02:19] En elke liewe sondag was dit tyd vir die onse vader
[00:02:23] Seë n asseblief hierdie land van in ons woon en al
[00:02:26] Die ander mens wat soos ek van vrede droom
[00:02:29] Dis die liefde volop soos die sterre in die klein karoo
[00:02:33] Dis 'n land van kleure en klank
[00:02:36] Dis 'n land van oorvloed en dank
[00:02:39] Dis 'n land wat almal na strewe
[00:02:46] Dis 'n land sonder horison en
[00:02:49] Dis 'n land wat weet hy kan
[00:02:52] Op 'n bly plek leer jy vir my
[00:03:02] Dis 'n land van kleure en klank
[00:03:05] Dis 'n land van oorvloed en dank
[00:03:08] Dis 'n land wat almal na strewe
[00:03:15] Dis 'n land sonder horison en
[00:03:18] Dis 'n land wat weet hy kan
[00:03:21] Op 'n bly plek leer jy vir my
[00:03:28] Op 'n bly plek leer jy vir my
您可能还喜欢歌手Snotkop的歌曲:
随机推荐歌词:
- Wherever I Go [影视原声]
- BRAVE HEARTs(高町なのは:田村ゆかり) [日本ACG]
- Happy Girl [Beth Nielsen Chapman]
- Are You Out There [Dar Williams]
- Astronaut [David Byrne]
- This Time Its War [Bolt Thrower]
- 爱自己 [秦岚]
- 数瓜 北京童谣 [儿童歌曲]
- Pushing [Andy Grammer]
- (REMIX DJ FRIZ) [CNBLUE]
- 一厢情愿 [王晰]
- Circles in the Sand [York; Angie Ott]
- Mikrofonkt [September]
- Where The Soul Never Dies(Album Version) [The Oak Ridge Boys]
- You’re Beautiful [Roger Robin&Infra Redman ]
- Good Golly Miss Molly [The Swinging Blue Jeans]
- Strange Things [B.B. King]
- All Shook Up [Elvis Presley]
- Let It Be Me. [Willie Nelson]
- Tiempo Para Mi [Rescate]
- Kelly [Recorders]
- 梅娘曲 [张立萍]
- Amours perdues [Juliette Greco]
- 我的家乡营口 [孟宪慧]
- Dream [Ella Fitzgerald]
- Mandy [Barry Manilow]
- Look It Up [Ashton Shepherd]
- 亚运成就梦想 [皇城虎]
- 如梦初醒(伴奏) [陈瑞]
- Nu life [浅唱]
- The Defending Dreams Battle [Bejelit]
- That’s Where I Came In [Jo Stafford]
- Embraceable You [Dash of Honey]
- Du rhum, des femmes [Top Carabes]
- Nada de ti [Mesalla]
- 【张雪峰的必看秘籍】vol.15他都不认识,还好意思称自己为铁杆球迷! [张雪峰[主播]]
- Aren’t You Glad You’re You? [Doris Day]
- Deep Purple [Dean Martin]
- 稻草人笑了 [叶彬彬]
- 197流氓艳遇记 [万川秋池]
- The Deep End(Album Version) [Crossfade]
- 花田错 [馨予]