《Gaan se vir die Angels》歌词

[00:00:00] Gaan se vir die Angels - Adam Tas
[00:00:02] Written by:Adam Tas/Pierre Smith/Alli Heyns/Christie Schutte
[00:00:06] Begrawe vir my in die platteland
[00:00:10] Gooi my kissie toe met bosveld sand
[00:00:14] Met geen lig wat skyn
[00:00:17] Begrawe vir my in die platteland
[00:00:24] Balsem vir my met oil of ole
[00:00:28] Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo
[00:00:32] En los vir my daar doer my in die platteland
[00:00:41] Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
[00:00:48] Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
[00:00:55] Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
[00:01:02] Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
[00:01:10] As die here my kom haal op 'n dag soos
[00:01:13] Die
[00:01:14] Met 'n smile op my gesig en die son op
[00:01:16] My rug
[00:01:17] Sal ek rustig slaap daar doer in die platteland
[00:01:28] En gee my goed vir die wat dit soek
[00:01:32] Los net my kierie my skoene en my hoed
[00:01:35] Vergeet van my
[00:01:39] Begrawe vir my in die platteland
[00:01:45] Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
[00:01:52] Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
[00:01:59] Gaan sê vir die angels gaan sê vir die angels
[00:02:06] Gaan sê vir angels ek is op pad na bo
[00:02:14] Gaan begrawe my in die platteland
[00:02:17] Gooi my kissie toe met bosveld sand
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- Go To Hell [Blackfield]
- 蔓延 [White Dimension]
- 别怪我太神经 [单色凌]
- Young Urban [Ambulance LTD]
- ReunionS [新谷良子&PBB]
- My Man(Album Version) [Billie Holiday]
- Stick And Stone (Live版) [HUHU Dress]
- Heaven! [蒼井翔太]
- Kiss Me Baby [Ray Charles]
- Allons chanter avec Mickey [Patapouf]
- Why Couldn’t I [Neo Retros]
- Avec Moi [Sylvie Vartan]
- You Are Unstoppable(7th Heaven Remix) [Conchita Wurst]
- Il Tuo Bacio Come Un Rock [Adriano Celentano]
- I’ll Be With You In Apple Blossom Time [The Andrews Sisters]
- King of Broadway (”From the Producers”) [Times Square Singers]
- I’m Walking Behind You [Sam Cooke]
- Company [Fin Bradley]
- Olufunmi [Styl-Plus]
- Estas Comigo (You are for me)(Ao Vivo) [Gabriela Rocha]
- 你住在我的心里 [苏雪]
- 莎黛 [吕继宏]
- Sounds We Hear [陈慧娴&彭羚&杜德伟]
- Transfer [中島愛]
- Tantum Ergo [Juliano Ravanello]
- Open the door [Vineca]
- 坚持吧,朋友 [阿男]
- 【怀旧金曲】守候意外的美丽-NJ赵爽(DJ长音频) [一米阳光音乐台]
- Can’t Hold On(Live At Budokan: The Complete Concert) [Cheap Trick]
- 激光三枪(DJ版) [金6]
- 你终究要嫁人 [楠楠女神]
- Macarthur Park [Rico J. Puno]
- La Ignorancia(En Vivo) [Cadena Perpetua&Eduardo G]
- Salva Mea [Mastercuts Collective&R.A]
- 分分钟需要你 [林子祥]
- White Christmas [Perry Como]
- 平均 [Primary]
- (二黄快三眼) [于魁智]
- 忧伤的孩子 [史小鹏]
- 星さえ掴むこの瞳で(Instrumental) [TUMENECO]
- あなたに逢えてよかった(Live at Nagoya Century Hall / 2014) [徳永英明]