《Draadloosdae》歌词

[00:00:00] Adam Tas - Draadloos Dae
[00:00:00] Written by:Tas Adam、Bezeuidenhoud Kobus
[00:00:28] Die son gooi miracles in die vaal ou Karoo
[00:00:34] My pa draai die Blaupunkt sy volume to bo
[00:00:40] En ons luister vir Elvis Oom Ge en Koos Doep
[00:00:46] En die ou bruin Audi vreet die myle stuk vir stuk op
[00:00:56] In die klipkerk se skadu op Graaf-Reinett
[00:01:03] Is die bruin kar se tank vol en die drywer mik regs
[00:01:09] Om na die verkwikking weer rigting te kry
[00:01:15] En die windpomp waai vir my as ons verby ry
[00:01:25] En onthou jy nog die draadloos dae
[00:01:32] Van storietyd op stembamba
[00:01:37] En my oupa wat tussen die stasies wonder
[00:01:44] Wat die hel doen André Stander
[00:01:50] En onthou jy nog die draadloos dae
[00:01:57] Met ouma wat so biddend vra
[00:02:03] Sal die weerman ons van die reën kom vertel
[00:02:09] Wat sy op haar knië bly bestel
[00:02:16] Wat sy op haar knië bly bestel
[00:02:24] En sometimes verlang ek naar die ou Karoo plaas
[00:02:30] Met sy wilgerboom sunsets en die draadloos wat blaas
[00:02:37] Ja die emoties voel soos 'n duisend jaar terug
[00:02:43] Maar Koos Doep se woorde hang vir altyd in die lug
[00:02:53] En 'n glimlag lê diep in die lyne om sy oë
[00:02:59] Van 'n man wat net in die Bybel en die twee uur nuus glo
[00:03:06] En 'n kort ronde tannie wat agter hom staan
[00:03:12] Met een vaatdoek en 'n vliëplak sal sy self die droogte verjaag
[00:03:27] En onthou jy nog die draadloos dae
[00:03:33] Van storietyd op stembamba
[00:03:40] En my oupa wat tussen die stasies wonder
[00:03:47] Wat die hel doen André Stander
[00:03:52] En onthou jy nog die draadloos dae
[00:03:59] Met ouma wat so biddend vra
[00:04:05] Sal die weerman ons van die reën kom vertel
[00:04:11] Wat sy op haar knië bly bestel
[00:04:17] Wat sy op haar knië bly bestel
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- 地狱天堂(John Boy-Club Mix) [郭富城]
- 海韵 海韵 [群星]
- 只要有你能懂我 [陈耀川]
- Chimaera [Bad Religion]
- Yellow Fever [Dear Jane]
- 失而复得 [林志炫]
- My Body(feat. Gerald Levert & Johnny Gill) [Keith Sweat&Gerald Levert]
- 粤语残片 [陈奕迅]
- This Is Always [Nat King Cole]
- やさしさに包まれたなら [日本群星]
- モザイクロール [ヲタみん]
- Maro eo ma mestrez [Dan Ar Braz]
- Summertime [Danny Wilde & The Rembran]
- Cum on Feel the Noize [Quiet Riot]
- 我喜欢你 [牟磊]
- Scatman’s World [1990s]
- That’s All Right [Carl Perkins]
- Crash Street Kids [Mott the Hoople]
- 梦里水乡 [春天]
- Te Extrao [Wisin]
- yeme Mamá [Julio Jaramillo]
- Nr ingen vet [Sara Lfgren]
- Laissez-Nous Twister [Johnny Hallyday]
- Silhouettes(Rerecorded Version) [Herman’s Hermits]
- Ciranda da Bailarina [Maria Luiza Jobim]
- (Brass Ver.)(Feat. ) []
- 同心莲叶间 [风中采莲]
- What Can I Say After I Say I’m Sorry [Dinah Washington]
- Mississippi Moon [John Anderson]
- I’ll Never Smile Again [Stubby Kaye]
- El Aguaje [Los Humildes]
- Lumberjack [Johnny Cash]
- One for My Baby [Tamela D’Amico]
- Una Canita Al Aire [La Solucion]
- Stuck In Love [Deja Vu]
- 江山雪 [齐栾·ZICATIC]
- Extraordinary [Alessia]
- My Gal Sal [The Mills Brothers]
- 金の圣夜霜雪に朽ちて [初音ミク]
- 眼泪极黑 [官恩娜]