找歌词就来最浮云

《God van Wonders》歌词

所属专辑: RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers 歌手: Willie Joubert 时长: 03:42
God van Wonders

[00:00:00] God van Wonders - Various Artists

[00:00:07] Jy kan die storms nie beheer nie

[00:00:11] Jy kan die sonlig nooit verdoof

[00:00:15] Jy kan die branders nie beteuel nie

[00:00:19] Of beveel om oop te kloof

[00:00:23] Jy kan die vis en brood

[00:00:25] Vir mense nie vermeerder

[00:00:29] Of op water loop

[00:00:32] Ons dien 'n God van wonders

[00:00:38] Jy kan die blinde nie laat sien nie

[00:00:42] Of verlamdes weer laat loop

[00:00:46] Jy kan die dowes nie laat hoor nie

[00:00:49] Of kan jy siekes dalk genees

[00:00:53] Jy kan 'n hart van klip

[00:00:55] Nie breek met al jou woorde

[00:01:00] Ons Here kan

[00:01:03] Ons dien 'n God van wonders

[00:01:08] As ek in die aand na die sterre kyk

[00:01:12] En ek sien die maan wat helder skyn

[00:01:16] Dan weet ek as die oggend breek

[00:01:18] Is dit weer 'n nuwe wonders

[00:01:23] So gaan elke dag by ons verby

[00:01:27] Met soveel wat gebeur om jou en my

[00:01:31] My Here leef

[00:01:34] Ons dien 'n God van wonders

[00:01:39] Wie kan die wentelbane vashou

[00:01:43] Wie kan die sterre laat verskiet

[00:01:47] Wie kan die lewe wek en vorm

[00:01:51] In 'n lee moederskoot

[00:01:55] Wie hou die kosmos

[00:01:56] In die holte van sy hande

[00:02:02] Die Here doen

[00:02:05] Ons dien 'n God van wonders

[00:02:10] As ek in die aand na die sterre kyk

[00:02:13] En ek sien die maan wat helder skyn

[00:02:17] Dan weet ek as die oggend breek

[00:02:20] Is dit weer 'n nuwe wonder

[00:02:25] So gaan elke dag by ons verby

[00:02:29] Met soveel wat gebeur om jou en my

[00:02:32] My Here leef

[00:02:35] Ons dien 'n God van wonders

[00:02:56] As ek in die aand na die sterre kyk

[00:02:59] En ek sien die maan wat helder skyn

[00:03:03] Dan weet ek as die oggend breek

[00:03:06] Is dit weer 'n nuwe wonder

[00:03:11] So gaan elke dag by ons verby

[00:03:15] Met soveel wat gebeur om jou en my

[00:03:19] My Here leef

[00:03:21] Ons dien 'n God van wonders

[00:03:26] My Here leef

[00:03:29] Ons dien 'n God van wonders

您可能还喜欢歌手Willie Joubert的歌曲:

随机推荐歌词: