《Sewe Oseane(Akoestiese weergawe)》歌词

[00:00:00] Sewe Oseane (Akoestiese weergawe) - Andriette
[00:00:02] Written by:Rudi Claase
[00:00:20] Die rivier in jou oë
[00:00:22] Is blouer as blou
[00:00:25] En ek glo
[00:00:27] Dat ek deel van my lewe in jou
[00:00:34] In jou toe gevou
[00:00:36] Waar net
[00:00:38] Ek en jy kan gaan
[00:00:45] As die golwe teen my rotse slaan
[00:00:48] Weet ek dat jy lanks my staan
[00:00:50] Vir alteid
[00:00:54] Sewe oseane se trane sal my
[00:00:58] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
[00:01:04] Want waar my hart se branders breek
[00:01:07] Is die een wie weet wie ek is
[00:01:13] Sewe oseane se water is min
[00:01:19] Teen die eindelose seer
[00:01:21] Waar ons liefde begin
[00:01:23] En ewig groei
[00:01:27] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
[00:01:40] Getrou in my siel
[00:01:42] Waterval op n wiel draai en draai
[00:01:47] In die heel diepste diep van my hart
[00:01:53] Net jy ken die pad wat onder my voete lê
[00:02:05] As die goue sand sy duine ween
[00:02:08] Kan ek water by jou leen
[00:02:10] Vir alteid
[00:02:13] Sewe oseane se trane sal my
[00:02:19] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
[00:02:24] Want waar my hart se branders breek
[00:02:27] Is die een wie weet wie ek is
[00:02:33] Sewe oseane se water is min
[00:02:38] Teen die eindelose seer
[00:02:41] Waar ons liefde begin
[00:02:43] En ewig groei
[00:02:47] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
[00:03:14] Sewe oseane se trane sal my
[00:03:19] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
[00:03:24] Want waar my hart se branders breek
[00:03:27] Is die een wie weet wie ek is
[00:03:33] Sewe oseane se water is min
[00:03:38] Teen die eindelose seer
[00:03:41] Waar ons liefde begin
[00:03:43] En ewig groei
[00:03:47] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
[00:03:54] En ewig groei
[00:03:57] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
您可能还喜欢歌手Andriette的歌曲:
随机推荐歌词:
- Just Blue [The Weepies]
- Go Be Young [Edwin McCain]
- Broken Arm [Starflyer 59]
- Alejandro [Lady Gaga]
- 有一天 [10CM]
- 下雨天真好 [江玲]
- It’s Like That [Run-D.M.C.&Jason Nevins]
- All I Care About(Digitally Remastered 1996) [Jerry Orbach]
- 人時 [坂本冬美]
- Aroung the World [Brenda Lee]
- Eskimo Blue Day [Jefferson Airplane]
- Like a G6 [Pure Adrenalin]
- I’m a Better Man [The Hit Crew]
- War of Man(False Start) [Neil Young]
- He’s A Son Of The South [Louis Armstrong]
- Killer In The Home [Adam Ant]
- Quand Un Vicomte [Maurice Chevalier]
- Gone-Gone [もんた&ブラザーズ]
- Wonderful Time [Adam Faith]
- 被我拉黑的男人 [孙艺琪]
- 爱可以问谁 [李克勤&欢欢&波波]
- Non, je ne regrette rien(Remastered) [Edith Piaf]
- 在守候 [刘大宝]
- All The Pretty Little Horses [Odetta]
- Romantica [Dalida]
- Est-Ce Que Tu Le Sais [Sylvie Vartan]
- Treat Me Nice [康威-特威提]
- The Chameleon(2004 Digital Remaster) [The Jack Saints]
- Nekem A Tíz Tiszta Víz [Republic]
- 你说你对我很了解 [晨枫Tim&洛熙诺]
- 匿名信 [苏菀玉]
- Bisera I Biserite [Yordan Kostov]
- I’ll Be Seeing You [Frank Sinatra]
- Pretty Paper [Willie Nelson]
- Quimera [Mercurio]
- OMG(Made Famous by Usher) [Ringtone Masters]
- Arthur Theme [Smash Hits Cover Band]
- Tonight’s The Night [The Shirelles]
- The Rose [Tom Jones]
- Star Dust [Pat Boone]
- It Was You(Live) [Lindsey Buckingham]
- 大悲咒 完整版[唱经给你听B] [佛教音乐]