找歌词就来最浮云

《Storm In My Hart》歌词

所属专辑: RSG 100 van die grootste Sokkie Treffers 歌手: Andriette 时长: 04:19
Storm In My Hart

[00:00:00] Storm In My Hart - Andriette

[00:00:01] Written by:Munro Du Toit

[00:00:26] Daar is iets wat ek wil sê

[00:00:30] So kom n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê sal jy

[00:00:42] Onthou jy nog wat jy wou vra

[00:00:45] Jy was toe nog te skaam

[00:00:48] Maar ek sweer ek sou sê ja onthou jy

[00:00:56] So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê

[00:01:03] Want daar s n storm in my hart vanaand

[00:01:07] Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

[00:01:11] Ek weet jy t gesê jy wag vir my

[00:01:15] Maar ek wens ek was al daar

[00:01:19] N storm in my hart vanaand

[00:01:23] Net soos elke ander aand

[00:01:27] Daar s net een manier hier uit

[00:01:30] En dis as jy die storm bedaar

[00:01:37] Soos soveel kere van tevoor

[00:01:42] Het ek na jou geroep vanaand

[00:01:44] Ek wens jy kon my hoor kon jy

[00:01:53] Elke dag n nuwe dag ja ek weet dit

[00:01:59] Maar dit help nie

[00:02:00] Want ek verloor al my krag teen jou

[00:02:08] So as jy nog vir my wil hê vra jou vra en sê jou sê

[00:02:15] Want daar s n storm in my hart vanaand

[00:02:19] Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

[00:02:23] Ek weet jy t gesê jy wag vir my

[00:02:27] Maar ek wens ek was al daar

[00:02:31] N storm in my hart vanaand

[00:02:35] Net soos elke ander aand

[00:02:39] Daar s net een manier hier uit

[00:02:42] En dis as jy die storm bedaar

[00:02:49] So wat as dit ons laaste kans is

[00:02:54] Ek wil jou nie verloor

[00:02:57] Sal jy my onthou

[00:03:00] Sal jy my onthou

[00:03:05] Want daar s n storm in my hart vanaand

[00:03:09] Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

[00:03:13] Ek weet jy t gesê jy wag vir my

[00:03:17] Maar ek wens ek was al daar

[00:03:21] N storm in my hart vanaand

[00:03:25] Net soos elke ander aand

[00:03:29] Daar s net een manier hier uit

[00:03:32] En dis as jy die storm bedaar

[00:03:36] Want daar s n storm in my hart vanaand

[00:03:40] Maar ek wag dat die storm moet uitwoed

[00:03:44] Ek weet jy t gesê jy wag vir my

[00:03:48] Maar ek wens ek was al daar

[00:03:52] N storm in my hart vanaand

[00:03:56] Net soos elke ander aand

[00:04:00] Daar s net een manier hier uit

[00:04:03] En dis as jy die storm bedaar

[00:04:07] Ja dis as jy die storm bedaar

[00:04:11] Dis as jy die storm bedaar