《Song vir My Dad》歌词

[00:00:00] Song vir My Dad - Snotkop
[00:00:01] Written by:F. Henning/M. Kahn
[00:00:33] Dis nooit maklik nie my woorde lêver
[00:00:38] Maar ek wil dit sê
[00:00:40] So ek skryf dit in 'n song vir my dad
[00:00:43] Soms is dit moeilik om die woorde te sê
[00:00:47] So ek skryf 'n song wat sê hoe baie lief ek hom het
[00:00:53] En my ster
[00:00:55] Is nie ver
[00:00:56] Want my held
[00:00:57] Is my dad
[00:00:58] Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad
[00:01:03] En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg
[00:01:08] Weet ek die son skyn altyd helder by dad
[00:01:13] En al breek al breek 'n storm los oor die see
[00:01:18] Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees
[00:01:24] Want my ster
[00:01:25] Is nie ver
[00:01:26] En my held
[00:01:27] Is my dad
[00:01:28] Hou my sterk so ek skryf dit in 'n song vir my dad
[00:01:44] Dis nooit maklik nie my pen los 'n merk
[00:01:49] Maar ek wil dit sê
[00:01:51] So ek skryf 'n song vir my dad
[00:01:54] Daar's soveel woorde en my woorde is min
[00:01:58] So ek skryf 'n song
[00:02:01] Wat sê hoe trots ek op my pa is
[00:02:04] Want my ster
[00:02:05] Is nie ver
[00:02:06] En my held
[00:02:08] Is my dad
[00:02:09] Hou my sterk
[00:02:10] So ek skryf dit in 'n song vir my dad
[00:02:14] En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg
[00:02:19] Weet ek die son skyn altyd helder by dad
[00:02:24] En al breek al breek 'n storm los oor die see
[00:02:29] Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees
[00:02:34] Kom reë nweer op jou dagbreek en soms hartseer
[00:02:41] Weet net ek sal altyd daar wees
[00:02:44] En in onweer kan niks my keer want ek weet
[00:02:51] My pa het my van beter geleer
[00:02:55] En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg
[00:03:00] Weet ek die son skyn altyd helder by dad
[00:03:04] En al breek al breek 'n storm los oor die see
[00:03:10] Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees
[00:03:15] Want my ster
[00:03:17] En my held
[00:03:19] Hou my sterk
[00:03:21] So ek skryf dit in 'n song vir my dad
您可能还喜欢歌手Snotkop的歌曲:
随机推荐歌词:
- I Love Your Smile [CoCo李玟]
- 墨魂 [董真]
- 游龙戏凤 [储兰兰]
- 手纸のこと [SKE48 Team S]
- Yes被爱包围 [杨曼莉]
- Smallest Things [Christina Bjordal]
- 乙女受験戦争 [虎鱼组]
- 我从来都不恨你 [虞嫣]
- Who Loves You [Billie Holiday&Her Orches]
- 情醉玫瑰泪 [轨道]
- Frosty the Snowman [Fiona Apple]
- Mathilde [Jacques Brel]
- Paradox [Sonny Rollins]
- Desde Mi Libertad [Ana Belen]
- Trouble In Mind (Richard Jones) [Big Bill Broonzy]
- So Long Dixie [Blood, Sweat & Tears]
- Que Será de Ti [Daniela Mercury]
- Red Red [Beenie Man&Robyn]
- Desperado [Linda Ronstadt]
- Baby Let Me Follow You Down(Reprise) [The Band&Bob Dylan]
- Tennessee Homesick Blues [Dolly Parton]
- Itsi itsi petit bikini [Dalida]
- All Over The World [Nat King Cole]
- Dices Que Soy Un Hombre Triste [Jose Luis Perales]
- Incy Wincy Spider [TwinkleTrax]
- Swinging On A Star [Frank Sinatra]
- 90后的兵 [军嫂组合]
- 想你的时候 [红蔷薇]
- Over It(Party Mix) [Tiffany Affair]
- El 24 [Los Dareyes De La Sierra]
- You don’t know me [callme]
- Crazy [Ricki-Lee]
- Down To Zero [JOAN ARMATRADING]
- Day Dreaming [Wanda Jackson]
- Swing Low Sweet Chariot [Eric Clapton]
- 孤单成瘾 [萧晴川]
- Something In The Water(Karaoke Version) [The True Star]
- Zing! Went The Strings Of My Heart [Judy Garland]
- Shape of You [Sam Snell]
- 怪梦(电影《骇客交锋》插曲) [AM444]
- 2015强劲车载慢摇 重嗨越南鼓 全英文精品珍藏串烧 [慢摇串烧]
- プラネタリウムは大混乱!? [宮野真守]