找歌词就来最浮云

《Beskerm-engel》歌词

所属专辑: Sout Van Die Aarde 歌手: Ricus Nel 时长: 03:32
Beskerm-engel

[00:00:00] Beskerm-engel - Ricus Nel

[00:00:16] As die mure om jou klein raak

[00:00:23] En stil wees by jou nes maak

[00:00:30] En niemand hul oor jou traak

[00:00:37] Weet dat ek altyd oor jou waak

[00:00:44] As jy alleen is dans met my

[00:00:51] As jy onseker is vra my

[00:00:57] As jy moeg is rus by my

[00:01:00] As jy bly is lag vir my

[00:01:04] As jy reg is kom na my

[00:01:16] As die golwe om jou hoog raak

[00:01:23] En jou skuit se bodem oop kraak

[00:01:30] En doods angs jou siel aan raak

[00:01:38] Weet dat ek altyd oor jou waak

[00:01:45] As jy alleen is dans met my

[00:01:52] As jy onseker is vra my

[00:01:57] As jy moeg is rus by my

[00:02:01] As jy bly is lag vir my

[00:02:05] As jy reg is kom na my

[00:02:13] As jou tree begin kort raak

[00:02:20] En jou lewens jare lank raak

[00:02:28] En mooi herinneringe jou hart vol maak

[00:02:35] Sal ek jou nog myne maak

[00:02:42] As jy alleen is dans met my

[00:02:49] As jy onseker is vra my

[00:02:54] As jy moeg is rus by my

[00:02:58] As jy bly is lag vir my

[00:03:02] As jy reg is kom na my

[00:03:10] As jy reg is kom na my

随机推荐歌词: