《Hardekole》歌词

[00:04:30] Dis die reuk in jou kleure duskant middernag
[00:04:30] Dis die manne se stories
[00:04:30] oor die dag se jag
[00:04:30] Dis my hart se plek
[00:04:30] Saam sal ons huil en saam sal ons lag
[00:04:30] Bring die boskitaar want n man moet sing
[00:04:30] Ja n man moet sing
[00:04:30] Manne dis n voorreg om n hardekool te deel
[00:04:30] al die bloed broers bymekaar
[00:04:30] waar die vlamme vriendskap se毛l
[00:04:30] Manne dis n voorreg
[00:04:30] om vanaand hier te wees
[00:04:30] onder die bosveld maan
[00:04:30] praat die hardekole saam
[00:04:30] Nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] onder die bosveld maan
[00:04:30] praat die hardekole saam
[00:04:30] Dis die groen moepane
[00:04:30] dis die ou leiklip
[00:04:30] dis al die sterre in die hemel
[00:04:30] wat stil nag sit
[00:04:30] luister almal saam na die vuur wat praat
[00:04:30] na die vuur wat praat
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] om n hardekool te deel
[00:04:30] al die bloedbroers bymekaar
[00:04:30] waar die vlamme vriendskap se毛l
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] om hier vanaand te wees
[00:04:30] onder die bosveld maan
[00:04:30] praat die hardekole saam
[00:04:30] Nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] onder die bosveld maan
[00:04:30] praat die hardekole saam
[00:04:30] Manne dis n voorreg
[00:04:30] om n hardekool te deel
[00:04:30] al die bloedbroers bymekaar
[00:04:30] waar die vlamme vriendskap se毛l
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] om hier vanaand te wees
[00:04:30] onder die bosveld maan
[00:04:30] praat die hardekole saam
[00:04:30] Nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] manne dis n voorreg
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] nah nah nah nahhh
[00:04:30] hardekole praat
[00:04:30] onder die bosveld maan
[00:04:30] praat die hardekole saam
[00:04:30] onder die bosveld maan
[00:04:30] daar praat die hardekole saam
您可能还喜欢歌手Ricus Nel&Adam Tas&Bok va的歌曲:
随机推荐歌词:
- part of Me × CARL CRAIG [浜崎あゆみ]
- This Is All Now [Taking Back Sunday]
- 狮子 [张煜枫]
- 诉不尽的情意 [韩宝仪]
- 爱我彻底 [甄楚倩]
- 搬砖情歌 [蒙面哥]
- Et Je Ris En Ce Miroir [Michel Delpech]
- Like You Used To [Tessa Violet]
- 表达 [周葆元]
- 啦啦爱(DJ版) [孟小笛&祁隆]
- 唯有你_曹成模 [巴黎恋人]
- Sweeney(1998 Remaster) [Slim Dusty]
- The New Pollution [Beck]
- Grow Closer Together [The Impressions]
- I’m A Cadillac/El Camino Dolo Roso [Mott the Hoople]
- Street Of Dreams [Ella Fitzgerald]
- Je suis amoureux [Charles Aznavour&Pierre R]
- Meu Pajeú [Luiz Gonzaga]
- Hkra Hkra [Nalan]
- Ninna nanna(2014 Remaster) [Pooh]
- Ma mme [Jean Ferrat]
- Moneda Sin Valor [Pesado]
- Tears of a Clown [Ballroom Dance Orchestra]
- BombBassKinny [10-FEET]
- One Kiss [Eddie Cochran&Johnny Mann]
- Lie To Me [Bryan Adams]
- 我曾来过 [花小忠]
- 觉得单身挺好的,直到我自己搬了个家 [白无常]
- (WITH OF 10CM) [星[Star]&权政烈 ()]
- I Guess I’ll Miss The Man(Single Version) [The Supremes]
- Instruments of Torture [Warbringer]
- Seasons (Waiting on You)(BADBADNOTGOOD Reinterpretation) [Future Islands]
- Tricycle [VINGO]
- Yo Te Daré [Tuna De Madrid&La Tuna]
- Blueberry Hill [Brenda Lee]
- 能不能不爱了 [吴克群]
- Charles Est Stone [Alizée]
- 江南美 [杜春梅]
- 短篇小说 [刘德华]
- Now You Know [Marvel Hill]
- The Water Is Wide [The Beers Family]
- 套不住 [符致逸&林凡]